Magaretha Cornelia Blignaut - Is this not a duplicate profile?

Started by Tracey Walsh (born Roestorff) on Tuesday, August 13, 2019
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 7 posts
8/13/2019 at 5:14 PM

I believe that the 2 profiles you added yesterday are duplicate profiles.

Is this not the same person as:

Cornelia Blignaut (Joubert), b5c7d1e2 ?

Private User
8/13/2019 at 10:07 PM

Nee dit is nie n duplikaat profiel nie. Jan Hendrik Blignaut was nie getroud met Magaretha (Magrita) Cornelia Blignaut nie. Maria Magdalena Blignaut Gebore 24.07.1835 Doop 11.05.1836 Somerset Oos was n buite eglike dogter. (Margaretha Cornelia Joubert se broer was wel n getuie met die doop) van hulle.

Lenie

Private User
8/13/2019 at 10:16 PM

Hallo Tracey,

Doop van Maria Magdalena Blignaut (Snow) https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK6-3QKN-C?i=113&...

Groete

Lenie

8/14/2019 at 1:43 AM

Baie dankie Lenie.

Is die ma se naam Margaretha Cornelia Joubert? If they weren't married why are you showing the mom as a Blignaut - I do see that the baptism shows the mom as a Blignaut but you are saying that she is a Joubert?

If you look at Jan Hendrik's profile you see now 2 wives - one with a very similar name and a partner. I just want to make sure that we are not duplicating anything.

Kind regards
Tracey

Private User
8/15/2019 at 1:54 AM

Hallo Tracey,

Margaretha Cornelia se van is Blignaut. Ek vermoed na Jan Hendrik Blignaut se 2de vrou se afsterwe was hy in n verhouding met Margaretha Cornelia Blignaut. Sy Voorlede vrou Magaretha Cornelia Joubert se broer en sy vrou van Wyk was getuie met die doop.

Ongelukkig het ek nog nie vasgestel wie was die ouers van Margaretha Cornelia Blignaut nie. Ek sal deur die loop van die dag aandag daaraan gee. Marie Vermeulen is wel besig met die ondersoek.

Groete

Lenie

8/15/2019 at 2:08 AM

Sjoe!

Die man was maar besig!!!!! Wat a deurmekaarspul!

Baie dankie vir die explanasie.

Groete
Tracey

Private User
8/15/2019 at 2:31 PM

Hallo Tracey,

Vreemd ek kry nie jou boodskappe nie. Ek het vandag Somerset Oos, Swellendam en Cradock dope nagegaan. Spoor net mooi niks op nie. Marie Vermeulen het Margaretha Cornelia Blignaut as volg op Geni. Dit is waar my soeke begin het met die kinders. Net die dogter Maria Magdalena (Blignaut) Snow het haar dogter Margaretha Cornelia genoem Die broers volgens Geni het nie hierdie name vir hulle dogters gegee nie. Nog baie werk wat voorle en ek vertrou ek sal die antwoorde kry.

Margaretha Cornelia Christina Blignaut

Groete

Lenie

Showing all 7 posts

Create a free account or login to participate in this discussion