Petrus Paulus Van den Berg - Van Graaf-Reinet

Начал Willem Philippus Frost сегодня
Возникла проблема на этой странице?

Участники:

Упомянутые профили:

Сегодня в 9:24 до полудня

4596 e1 Petrus Paulus VAN DEN BERG (4595/x), ñ Petrus Jacobus van den Berg,  15.01.1804,  Graaff-Reinet, Oos[1]Kaap 21.05.1804 »ñ (KAB VC677) NGK, ten tye van sy dogter Anna Catharina se doop word sy naam so aangeteken. (KAB VC677) NGK, ten tye van sy dogter Helena Elizabeth se doop word sy naam aangeteken as Pieter Pouel van den Berg. (KAB VC680) NGK, ten tye sy dogter Hester Sophia word sy naam aangeteken as Patrus Paulus van den Berg. » (KAB VC673) NGK. » (KAB VC673) NGK, as getuies teken Poulus Johannes van den Bergh, Susanna Catharina Haarhof, Pieter Ernst Krieger en Maria Helena Smith. »» Kinders (13): x{4597, 4598, 4740, 4746, 4787, 4846, 4869, 4870, 4880, 4904, 4920, 4936, 4939}

x ±__.__.1821, Cornelia Johanna FOUCHE (d.v. Paul Johannes FOUCHE & Anna Catharina NEL),  __.__.1804,  28.10.1804 »x Hulle is kleinneef en kleinniggie. xx Potchefstroom, Noordwes 08.07.1852, Jacoba Elizabeth MEINTJES (d.v. Willem MEINTJES & Barbara Christina HANEKOM), ñ Jacoba Elizabeth Meintjes van den Berg,  06.08.1793 »ñ (KAB VC675) NGK, Graaff-Reinet, haar naam word so aangeteken in die doopregister ten tye van die doop van haar seun Olof Abraham


»x NHK. » Sy is die dogter van Willem MEINTJIES en Barbara Christina HANEKOM. Sy is getroud in Graaff[1]Reinet op 8 Maart 1812 met Jacobus William DE MEYER, * 02/11/1791.

Зарегистрируйтесь или войдите в систему чтобы участвовать в этом обсуждении