Abraham Christiaan Duvenhage, b1c3d5

Is your surname Duvenhage?

Connect to 1,110 Duvenhage profiles on Geni

Abraham Christiaan Duvenhage, b1c3d5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Abraham Christiaan Duvenhage, b1c3d5

Probate Record: https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSS3-B3NW-2?i=861&cat=...

https://www.facebook.com/angolaboere/photos/a.171203956798946/57591...

Ek is bly om te berig dat ek na jare se navorsing een raaisel in die genealogie van die families Prinsloo en Holtzhausen kan oplos. Na die dood van die trekleier Georg Diederik Petrus Prinsloo is sy weduwee Susanna Francina (gebore Holtzhausen) weer getroud, dié keer met Abraham Christiaan Duvenhage (1831–1903), by wie sy twee kinders gehad het. Haar suster Anna Susanna Catharina Holtzhausen is ook weer getroud met Joseph Petrus Duvenhage (* 1870), een van Abraham Duvenhage se seuns uit sy eerste huwelik. Anna Susanna Catharina se eerste man, Daniel Christiaan Rudolph Opperman, met wie sy op 13 Februarie 1881 kort ná hul aankoms op Humpata getroud is, is binne twee jaar na hul huwelik oorlede. Sy is daarna op 7 Mei 1883 met Stephanus Petrus du Preez getroud, maar hy is op 29 Mei 1887 oorlede, kort voor hul vertrek van Upingtonia. Joseph Duvenhage was dus haar derde man. Haar suster Sannie was dus haar stiefskoonma. Hier is Susanna Francina (gebore Holtzhausen) by haar tweede man Abraham Christiaan Duvenhage. Uit: P.A. du Venage, Die du Vinage, Duvenage, Duvenhage Familie in Suid-Afrika, 1765–1995, teenoor p. 52. https://www.facebook.com/angolaboere/photos/a.171203956798946/57591...

{{}}

view all 16

Abraham Christiaan Duvenhage, b1c3d5's Timeline

1831
August 22, 1831
Colesberg, South Africa
October 23, 1831
Colesberg, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
1854
1854
1856
1856
Colesberg, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
1857
1857
1859
November 29, 1859
1866
October 17, 1866
1867
1867
1892
April 16, 1892