Abraham Hartog, SV/PROG

How are you related to Abraham Hartog, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Abraham Hartog, SV/PROG

Also Known As: "Jan", "Hartogh", "Hertog", "Hertogh"
Birthdate:
Birthplace: Frankfurt am Main, Duitsland
Death: Cape Of Good Hope, South Africa
Immediate Family:

Husband of Maria Bellardy, SM/PROG; Anna Elisabeth Henning, b1 SM and Lumke Thoole, SM/PROG
Ex-partner of Jannetje van Wijk
Father of Johannes Hartog; Maria Hartog; Abraham Hartog; Antoinetta Hartog; Martha Hartog and 5 others

Occupation: Balju te Stellenbosch
AKA: Abram Hartogh
Managed by: Private User
Last Updated:

About Abraham Hartog, SV/PROG

IMPORTANT SAG IRREGULARITIES

On Geni SAG to be followed as a guide but actual valid sources will supercede any SAG information ; a compiled publication.

Baptism 23 December 1678

Muster Roll 14 February 1683

ABRAM HARTOGH

2 Marriages transcribed

Abraham HARTOG(H) was gebore te Frankfurt aan die Main van Joodse ouers. Hy word op 23 Desember 1678 gedoop en die NG kerk in Kaapstad en word aangeneem. Hy trou 20 Junie 1683 met Maria BELLARDY.

Maria Bellardy was die weduwee van Abraham de Lange (Hulle was getroud 28 Mei 1672, maar daar was geen kinders nie ? ). Haar vader was 'n ouderling en diaken van die Engelse gemeenskap in die Zeelandse stad, Middelburg, hy was 'n Engelse godsdiensvlugteling.
Child of Maria and Abraham de Lange baptism 1678

Hy trou die tweede maal 12 Oktober 1704 met Anna Elizabeth HENNING.

Hy trou die derde maal toe hy 80 jaar oud was op 30 April 1724 met Lumke THOOLE. Hierdie laaste huwelik was ontwettig want Thoole was getroud met 'n Duitse matroos Thys Geertz. Lunke het as 'n vermomde man matroos na die Kaap gekom het die naam Johan Theunis gebruik. Toe sy met Hartog trou gebruik sy die skuilnaam Johanna Theunis SWITTERS. Hulle het een kind gehad Maria Magdalena wat gedoop was 21 Januarie 1725.

KINDERS UIT DIE EERSTE HUWELIK

Johannes gedoop 30 Mei 1684

Maria gedoop 12 Desember 1688

Margaretha X 15 April 1719 Johann Caspar Piek

Paulus, X 30 April 1719 Petronella Phillips {sy was die dogter van Philip van Bouton en Susanna van Boegies, beide vrygelate slawe. Philip was van die Indonesiese eiland van Pulau Butung aan die suidkus van die eiland van Celebes. Susanna het gekom van die eiland Celebes(Sulawesi) en hulle was van die etniese groep bekend as Boegies}

KINDERS UIT DIE TWEEDE HUWELIK

Abraham gedoop 23 Augustus 1705

Antoinetta gedoop 21 Augustus 1707

Martha gedoop 20 Oktober 1709

Judith gedoop 26 April 1711

Anna Dorothea gedoop 28 Mei 1713

KINDERS UIT DIE DERDE HUWELIK

Maria Magdalena gedoop 21 Januarie 1725

INSIG OOR VERMOMING

Vir die vrouens wat hulle vermom het as matrose was dit 'n geval van vlegsels afgesny, broek aangetrek, nuwe naam, nuwe lewe. Gewoonnlik op die skip het sy haarself bekend gemaak of iemand het haar ontdek. Daar was altyd die moontlikheid dat sy iemand van haar kinderjare mag ontmoet wat haar geken het. Op die skip was dit dan die plig van die predikant se vrou om haar te ondersoek. Daar was ook altyd die moontlikheid dat as sy siek geword het dat sy dan ontdek was. Die motiewe was baie maal romans, die man van haar lewe sou vir 'n baie lang tyd weg wees, en hy weet nie dat sy kom nie. Daar was sommige wat na avontuur gesoek het, of hulle kon met hulle familie baklei het. Hulle kon gewerk het as diensmeisies - soonmakers en bediendes of as voedvrouw, hulle het geen kwalifikasie hiervoor nodig gehad nie.

Die reaksie was dat die gewone persoon het haar geadmireer. Die owerheid het haar verrag, dit was weens Deut 22:5. As dit 'n geval van bigamie of lesbian was dat was sy gestraf. Daar was altyd 'n groot gelag en nuuskierigheid oor haar. Wanneer sy ontdek was dan was sy van die mansskappe afgesonder en dan was haar geslag bepaal. So ver die wet betref- moes sy voor die Hof verkeer? moes sy geboet word?. Moes sy voor 'n burgerlike hof, of militêre hof verskyn want sy het uitgevaar as 'n man en soldaat, maar was ontdek as 'n vrou.

Bronne:

DP Knoll, WM de Vries en WJ de Wet "Genealogie van 'n Familie met Osteogenesis Imperfecta: Die stamregister van Pieter Willem Adriaan Piek" Familia 1988 Vol 25 no 2

Inligiting van Anne Lemkuhl

Saamgestel deur:

Am van Rensburg

Mark Lingenfelder markling@worldonline.co.za

...

HARTOG Abraham v Frankfurt am Main, Duitsland * c. 1644 v Joodse ouers, gedoop en aangeneem in die NG Kerk, Kaapstad op 23.12.1678, balju en burger te Stellenbosch. SAF Vol 14

Baptism

27 December 1678 as an adult. SAF v 14 "* c.1644 v. Joodse ouers, gedoop en aangeneem in die NG Kerk, Kaapstad op 23.12.1678

Den 27 December

Abram Hertogh ge[wel]dige van Franckfort aen de Mein een beiarde jode

Abram Hartog from Frankfort on the Mein, one eldery Jew (Jood)

Baptism

Cape Town Baptisms 1678

Den 27 December

Abram Hertogh ge[wel]dige van Franckfort aen de Mein een beiarde jode

Marriages

VC 604, NGK Marriage Registers 1695-1712 (Cape Town), 1695-1712:

12 Oct 1704, marriage entry for Abraham Hertog and Anna Elisabeth Henning,

1704 12 Octob: Abraham Hertog van Frankfort wed:r met Anna Elisabeth Henning jongd: van Cabo "Kerkboek 1695-1712," p. 100,

transcribed by Corney Keller, (24 Mar 2012), Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch http://www.eggsa.org/sarecords/

30 Apr 1724 Abraham Hartog and Johanna Theunisz Switters

1724, 30 d:o

Abraham Hartog, van Frankfort aan den Main, wed:r, en Johanna Theunisz Switters, van Norden in Oostvriesland, j. d:r.

Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Cape Town, . marriage register, 1713-1756, page 12. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/2. Transcribed by Corney Keller, from photographs of Cape Archives VC 621.

Note: This register transcript is also available at http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town...

Muster Rolls

Cape Muster Roll of 1702 - page 17 (23 Jan 1702)

Abram Hartogh

http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives...

Cape Muster Rolls 1713 - page 284 (31st December 1713)

Abrham Hartogh & Anna Honningh

http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives...

Living ...

because named/beneficiary

  • 5 2 1725 - MOOC10/3.62

5 porcelijne Sineese beeltjes Abraham Hartogh 1:2

"overledene"

  • 8 5 1737 - MOOC8/5.142a Johannes Blankenberg

een obligatie ten lasten den overledene burger Abram Hertog, die van de diaconie is begraven, groot

Query

http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town... Burgher Slave Baptisms 1696-1712

1705 30 Aug:
van Scipio van Madagasker en Antonike van Mallebaar, lyfygen [Lyfygen - personal slave] van Abram Hertog, twe kinderen gedoopt, gent. - Jacob en - Jannetie

____________________________________

Additional Sources:
1. Brenthurst Archives: Footnotes to History from the Brenthurst Library, Johannesburg, the Private Africana Collection of H.F. Oppenheimer, Volume 2, Issue 1. Page 52.
2. Heinrich Walter Guggenheimer, Eva H. Guggenheimer. 1992. Jewish Family Names and Their Origins: An Etymological Dictionary. KTAV Publishing House, Inc. Page 326.
3. https://mansellupham.wordpress.com/2020/12/27/abraham-hartog-the-ca...

view all 19

Abraham Hartog, SV/PROG's Timeline

1644
1644
Frankfurt am Main, Duitsland
1678
December 23, 1678
Age 34
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
December 1678
Age 34
Cape Town
1684
July 23, 1684
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1688
December 19, 1688
Cape of Good Hope, South Africa
1700
April 18, 1700
Kaapstad, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1705
August 23, 1705
Caep de Goede Hoop, South Africa
1707
August 21, 1707
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa