![](https://assets10.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1700174279)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1700174279)
Op 15 Maart 1744 trou sy met Adriaan van Schoor (gedoop 28 Julie 1722 en oorlede middel Januarie 1789), boekhouer en klerk by die Raad van Justisie. Sy vader Jan van Schoor was 'n opperchirurgyn wat in diens van die VOC was vanaf 1721 tot 1747. Adriaan is in 1748 op die jeugdige ouderdom van 26 jaar aangestel as landdros van Stellenbosch en Drakenstein. Hy was van 1752 tot 1763 die eienaar van die plaas Welgevallen in die distrik Stellenbosch.
Farm Welgevallen - Adriaan van Schoor (1752 - 1763)
In 1763 the farm Welgevallen was purchased from the retiring landdrost Adriaan Van Schoor (for 6 000 guilders) to furnish his successor landdrost Le Sueur with the requirements for his household and other necessities.
1722 |
June 28, 1722
|
Caep de Goede Hoop, South Africa
|
|
July 28, 1722
|
Caep de Goede Hoop, South Africa
|
||
1750 |
1750
|
||
1751 |
1751
|
||
1754 |
1754
|
Cape Town, South Africa
|
|
1756 |
1756
|
||
1762 |
1762
|
||
1765 |
1765
|
||
1789 |
January 17, 1789
Age 66
|