Albert Gerritse van Emmenes, SV/PROG

How are you related to Albert Gerritse van Emmenes, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Albert Gerritse van Emmenes, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Albert Gerritse van Emmenes, SV/PROG

Also Known As: "Gerritsz+ son of/seun van Gerrit", "Gerritse."
Birthdate:
Birthplace: Leiden, Nederland (Netherlands)
Death:
Immediate Family:

Son of Gerrit van Emmenes and Heindrickie Jacobs
Husband of Catarina van den Bosch, SM
Father of Gerrit van Emmenes; Kornelia van Emmenes, SM; Geertruijd Gerritse van Emmenes, SM and Johannes Van Emmenes, b4

Managed by: Daan Botes
Last Updated:

About Albert Gerritse van Emmenes, SV/PROG

Alternatives second name: Gerritsz / Gerritse

Albert Gerritsz van Emmenes v. Leiden, provinsie Holland, Nederland x 23 Mar 1704, Stellenbosch, Catharina VAN DEN BOSCH gedoop 29 Jan 1689 d.v. Jan van den Bosch van Nederland, kom na Suid-Afrika as kolonis trou 28 Mar 1688 Cornelia HELMES

b 1 Gerrit gedoop 4 Jan 1705, Stellenbosch trou 1 Apr 1731 Anna OOSTHUIZEN (wed. v. Pieter Gous) trou tweede keer 15 Apr 1753 Gerbrecht VAN WYK. b 2 Cornelia trou 6 Mei 1731, Kaapstad, met Erasmus SMIT, burger van Drakenstein. b 3 Geertruy trou 31 Okt 1728, Stellenbosch, Jan VAN LAAR van Oos-Friesland, Skeeptimmerman in diens van E.E. Companje. trou tweede keer Paarl 1 Feb 1756 Heinrich HAHN van Idstein, Nassau, Duitsland. Teen 1770 is hy terug na Duitsland na die dood van sy tweede vrou in 1762. b 4 Johannes gedoop 16 Nov 1710, Stellenbosch. b 5 Catharina gedoop 7 Mei 1713, Stellenbosch. Bronne:- (SAF vol 9 - E bld 358). SAF – Suid-Afrikaanse Familieregisters. Erkenning: D.F. du Toit Malherbe – Stamregister van die Suid-Afrikaanse Volk. Addisionele inligting uit die Pretoria Argief Fotokopie Reeks van die N.G. Kerk Registers.

Albert Gerritz gebore Nederland c. 1670 arriveer as soldaat(matroos) en tree in diens van Willem Adriaan van der Stel tot ong. 1704/1705 sterf datum en plek onbekend, wel na 1713 trou NGK Stellenbosch 23 Mrt 1704 Catharina VAN DEN BOSCH- a1,b1 gedoop NGK Kaapstad 29 Jan 1689 - sterf moontlik in pokke epidemie van 1713 (d.v. Johannes van den Bosch- a1 getroud 28 Mrt 1688 Cornelia Helm – sy trou tweede keer c. 1690 Ari(Adriaan) van Wyk(Wijk). Inligting oor die pokke epidemie te vind op internet onder eggsa.org en spesifiek die VOC monsterrolle. In die monsterrol van Desember 1713 kom slegs Albert se naam voor, wat beteken dat sy eggenoot voor hierdie datum moes gesterf het. Heel moontlik is hyself dood aan hierdie epidemie na Desember 1713. Die aanname dat Albert afkomstig is van Leiden word bespreek in DEEL I op internet, asook verdere inligting oor hom en Willem Adriaan van der Stel.

b1 Gerrit gedoop NGK Stellenbosch/Drakenstein 4 Jan 1705 sterf moontlik Leningsplaas "Tijgerboschgatvallei geleë aan de overzijde van de Breederivier" c. 1769 (MOOC 8/10.22 -16 Jun 1760 van Gerbrecht van Wyk) trou NGK Stellenbosch 1 Apr 1731 Johanna (Anna) OOSTHUIZEN- a1,b2 gedoop NGK Paarl 29 Nov 1707 sterf Leningsplaas "Weltevreden", naby vandag se Robertson/KP voor 22 Dec 1745 (MOOC 8/6.100a). Sy trou NGK Stellenbosch 5 Mei 1721 Pieter GOUWS(GOUS,GOUGH,)- a1,b3 gebore c. 1693 doop (datum onbekend) sterf "Een opstal gelegen over t'Roode Sand gen:t de Doorne Revier aan de Brakke Fontain" voor 9 Mei 1730 (MOOC 8/5.27) (d.v. Johannes Oosthuizen- a1 getroud met Johanna Maartens). Gerrit trou tweede keer NGK Stellenbosch 15 Mei 1753 Gerbrecht(Gerbregt) VAN WYK(WIJK)- a1,b1,c1,d1 gedoop NGK Stellenbosch/Drakenstein 6 Mrt 1729 sterf (sien inligting by Gerrit) voor 15 Mei 1760 (d.v. Roelof van Wyk(Wijk)- a1,b1,c1 gedoop NGK Stellenbosch/Drakenstein 1694 sterf c. 1755 trou NGK Stellenbosch/Drakenstein 28 Sep 1727 Aletta Bezuidenhout- a1,b4,c3 gedoop NGK Stellenbosch/Drakenstein 27 Feb 1713 sterf c. 1755 (MOOC 8/9.17)). b2 Cornelia gedoop NGK Stellenbosch/Drakenstein 5(16) Des 1706 sterf Plaas "Droge Rijskloof", Bo-Verlorevlei, Sandveld distrik/KP 18 Jun 1769 trou NGK Stellenbosch/Drakenstein 6(17) Mei 1731 Erasmus SMIT(SCHMIDT)- a2 gebore c. 1727 Holstein, Duitsland, en arriveer as soldaat, later boukneg en burger van Drakenstein/Stellenbosch sterf Plaas "Wagendrift", Bo-Verlorevallei, Sandvelddistrik/KP 6 Mei 1787. Genealogie oor Erasmus Smit(Schmidt) beskikbaar op internet en in die Argiefjaarboek S.A. Geskiedenis van 1946 – Hoofstuk IV. b3 Geertruy(Geertruyda) gedoop NGK Stellenbosch/Drakenstein 23 Des 1708 sterf moontlik Leningsplaas "Grooteiland, geleë aan de Goudini" of die plaas "Stellengrift" later (Simonsvlei)/KP c. 1761 (?) trou NGK Stellenbosch/Drakenstein 31 Okt 1728 Jan UILTJES VAN LAAR- a2 gebore c. 1705 Van Laar(Leer), Bremen Oos-Friesland(Duitsland) en arriveer ong. c. 1727 as skeepstimmerman tot 1732, later burger en timmerman in Stellenbosch/Drakenstein sterf Plaas "Stellengrift" later Simonsvlei voor 7 Jan 1755. Geertruy trou tweede keer NGK Paarl 1 Feb 1756 Johann Heinrich(Hendrik) HAHN(HAAN, DE HAAN)- a1 van Idstein, Frankfurt-am-Mein, Duitsland hy was kneg op die plaas "Stellengrift"(Simonsvlei) sterf na c. 1770 in Duitsland. In Geertruy se twee testamente te Kaapstad argief word Heinrich se van in 1756 "Haan" gespel, en in 1761 "de Haan". Soos reeds genoem is dit nie vir my moontlik om self insae in hierdie testamente te kry nie. In die VASSA joernaal van 2 Desember 1999 kom inligting oor die eienaars van die plaas "Simonsvlei" voorheen "Stellengrift" voor. Wat betref Geertruy se sterfplek te "Grooteiland" kom in die Likwidasie rekening MOOC 8/8.1.1½ - 7 Jan 1755 van Johanna de Rijk die inligting voor dat die "weduwee" van Jan Uiltjes van Laar hierdie plaas koop op vendusie. Die plaas Simonsvlei het met die dood van haar seun Pieter in 1750 oorgegaan in die hande van sy eggenoot, maar Jan Uiltjes koop weer die plaas terug voor sy afsterwe in 1755, en volgens hierdie joernaal bly Geertruy en later Heinrich op hierdie plaas tot 1764 waarna hy die plaas verkoop aan Eduard Christiaan Hamman. b4 Johannes gedoop NGK Stellenbosch/Drakenstein 16 Nov 1710 – Jonk oorlede. b5 Catharina gedoop NGK Stellenbosch 7 Mei 1713 – Volgens my gesterf in die pokke epidemie van 1713.


Albert Gerritse van Emmenes b circa 1670 in Leiden, Nederland

x 23 March 1704 Catarina van den Bosch b. 29 January 1689 de Caep de Goede Hoop

  • Gerrit van Emmenes <4 Jan 1705
  • Kornelia van Emmenes <5 Dec 1706
  • Geertruyd van Emmenes<23 Dec 1708
  • Johannes van Emmenes<16 Nov 1710
  • Trijntie van Emmenes<7 May 1713

http://www.e-family.co.za/ffy/g8/p8323.htm

"South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives), 1660-1970 ," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:VFTM-R3Y : 8 November 2017), Albert Gerritt Vanemmsuss and Catharina Van Den Bosch, 23 Mar 1704, Marriage; citing p. , Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa, State Archives, Cape Province; FHL microfilm 2,214,092.

view all

Albert Gerritse van Emmenes, SV/PROG's Timeline

1670
1670
Leiden, Nederland (Netherlands)
1676
1676
Age 6
Leiden, , Holland
1704
1704
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1706
December 5, 1706
Stellenbosch, Caep de Goede Hoop, South Africa
1708
December 23, 1708
Drakenstein, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1710
1710
????