Andries Jacobus Bester b4c3d3e7f2

Is your surname Bester?

Connect to 11,428 Bester profiles on Geni

Andries Jacobus Bester b4c3d3e7f2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Andries Jacobus Bester b4c3d3e7f2

VAB-23552 Boer van die plaas Fort Bester Distrik Paul Roux. Erkenning aan Jacques Malan en aangehaal uit sy boek Die Boere-Offisiere van die Tweede Vryheidsoorlog. 1899-1902. "Andries Jacobus Bester het reeds in 1868 Veldkornet geword en in 1872 was hy Kommandant van die Bethlehem kommando. In 1899 is hy en sy vier seuns as gewone burgers op kommndo met die opdrag om toesig oor die vervoer van die Vrystaatse artillerie tussen Zuringkrans en Ladysmith te hou. In Natal veg hy onder andere by Modderspruit en na die Veldtog is hy na Colesberg. In Februarie 1900 volg hy M. Prinsloo op as Veldkornet van die Bethlehem Kommando. Hy veg by Lindley, Bethlehem, Tabaksberg en Sprinkaansnek. In die Brandwaterkom tussen die Rooiberge is hy saam met Generaal Prinsloo vasgekeer. Hy was een van die laaste 13 man wat kon ontsnap. In Junie is hy bevorder tot waarnemende Kommandant van die Bethlehem Kommando. Kersfees 1901 was huy in Genl de Wet se keurgroep wat Groenkop (Krismiskop) moes bestorm en beset. Kommandant G. J. Olivier sneuwel by Groenkop en Andries Bester word in sy Plek as Kommandant aangestel. Hy veg voort, onder andere by Palmietpan en Holpan. Hy word in Mei 1902 afgevaardig na Vereeniging om oor vrede te onderhandel waar hy teen die vredesvoorstelle stem. Weens sy ouderdom het hy nie aan die rebellie deelgeneem nie en het op Paul Roux afgetree."

view all 15

Andries Jacobus Bester b4c3d3e7f2's Timeline

1850
April 23, 1850
Bloemfontein, Motheo, Free State, South Africa
June 9, 1850
Bloemfontein, Motheo, Free State, South Africa
1874
August 23, 1874
South Africa
1876
June 25, 1876
Bethlehem, Thabo Mofutsanyane, Free State, South Africa
1878
July 26, 1878
Bethlehem, Thabo Mofutsanyane, Free State, South Africa
1880
June 10, 1880
Fort Bester, District, Bethlehem, Free State, South Africa
1881
December 23, 1881
Betlehem, Thabo Mofutsanyane, FS, South Africa
1883
March 21, 1883
Bethlehem, Thabo Mofutsanyane, Free State, South Africa
1886
November 5, 1886