![](https://assets13.geni.com/images/external/x_com_black_16.png?1718400071)
![](https://assets11.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1718400071)
Dooprekord: Gebore 14 Mei 1897; gedoop 5 Sep 1897; NH Gemeente Zoutpansberg. Ouers: WAR Dique en Beatrix Badenhorst Doopgetuies: APJ en MM Dique; WA en JJ Badenhorst
Hierdie is waarskynlik sy konsentrasiekamprekord: http://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/35294/Master_Andries_Petr...
Sy pa word ongelukkig VERKEERDELIK op bogenoemde rekord aangedui.
Op sy Pa se eie rekord is alles gelukkig korrek aangedui:
http://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/35291/Willem_Adrian_Rudol...
Is daar enige iemand met verdere stawende inligting?
1897 |
May 14, 1897
|
Zoutpansberg, Limpopo, South Africa
|
|
September 5, 1897
|
Zoutpansberg, Limpopo, South Africa
|
||
1909 |
1909
|
||
1916 |
January 1, 1916
|
||
1926 |
June 1, 1926
|
||
1932 |
June 2, 1932
|
||
1935 |
April 15, 1935
|
Elim, Far North, Limpopo, South Africa
|
|
1977 |
May 29, 1977
Age 80
|
Vanderbijlpark, Sedibeng, Gauteng, South Africa
|