Anna Johanna Maria Mortlock, g7 SM

How are you related to Anna Johanna Maria Mortlock, g7 SM?

Connect to the World Family Tree to find out

Anna Johanna Maria Mortlock, g7 SM's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Anna Johanna Maria Mortlock (Bezuidenhout), g7 SM

Also Known As: "Anna Maria"
Birthdate:
Birthplace: Queenstown, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
Death: January 17, 1949 (93-94)
Tabankulu, Transkei District, Eastern Cape, South Africa
Place of Burial: Tabankulu
Immediate Family:

Daughter of George Diederik Bezuidenhout and Elsje Margaretha Johanna Magdalena Bezuidenhout
Wife of John Mortlock, SV/PROG
Mother of Sarah Nel; James Mortlock; Coenrad Peter Mortlock; Mary du Preez and Eliza du Toit
Sister of Hendrik Bezuidenhout, g1; Jan Hendrik Bezuidenhout, g2; George Diederik Bezuidenhout; Elsje Margaretha Johanna Badenhorst, b4c6d9e2f3g6; Frans Jacobus Bezuidenhout and 6 others
Half sister of Anna Maria Elizabeth Bezuidenhout

Managed by: Private User
Last Updated:

About Anna Johanna Maria Mortlock, g7 SM

REASONS WHY THIS PROFILE IS DIFFERENT FROM Anna Maria Bezuidenhout, g7
!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Moontlike bronne vir hierdie Anna Johanna Maria Bezuidenhout.

Eerste huwelik 1875 Anna Johanna Maria Bezuidenhout en Hermann Brankrow (Brakrow):

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK8-PQWB?view=ind...

Tweede huwelik in 1895 Anna Braknow en John Mortlock:

Let op die nota in verband met haar ouderdom wat 34 jaar moet wees.

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKX-M7HV-T?view=i...

Anna se ouderdom wat as 16 jaar aandui is. (weduwee)
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKX-M7H5-X?view=i...
!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Anna se geboortejaar op die huweliksdokumente verskil van haar Sterfkennis se 1855.
Beide huwelike het sy haar naam geteken met 'n kruis. Kan dit moontlik 'n rede wees vir die fout met die aanteken van haar ouderdom??

Sover kon ek nie 'n doop vir haar opspoor in die geboortejaar 1855 nie.


Notas deur David Abraham Swanepoel

Hier is ‘n geval waar ‘n dogter van ‘n Voortrekker, wat weggetrek het om onder Engelse bewind uit te kom, met ‘n Engelsman trou en selfs ‘n stammoeder word! Haar pa se suster, Hester Susanna Elizabeth McCallaghan, wat egter nie in ‘n trek was nie, doen dieselfde.

Haar oudste dogter Elsie Margaretha Johanna Bezuidenhout word in 1879 gebore op haar ouderdom 24, redelik laat. Sy trou met ‘n Bezuidenhout waarvan niks bekend is nie. Sy identiteit moet gesoek word onder nabye familie met ‘n vroeë sterfdatum.

Die volgende kind, Sarah later Nel, is by eggenoot Mortlock volgens die profielskepper. Haar geboortedatum is 1890. Daarna is daar James Mortlock op 23 Junie 1892, Conrad Peter op 18 Maart 1895, Mary du Preez net aangedui as 1898 en Eliza du Toit op 3 Januarie 1900.

Nou is die volgende huweliksrekord ‘n probleem: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKX-M7H5-X?cat=24...

Dis gedateer 17 Sept 1895. Dit vind plaas op ‘n onleesbare plek (Neolisi?) , maar in die gemeente van St Cuthberts, in Griekwaland Oos, naby waar John Mortlock ‘n houtsaer was, soos hy inderdaad op die sertifikaat aangedui word.

Die probleem is by die bruid. Anna is reg. Die van lyk soos Braknow. Dit deel net die eerste letter met Bezuidenhout en klink nie naastenby soos dit nie. Die ouderdom is 16 en sy is reeds ‘n weduwee! Daar is ook geen aanduiding van die nodige ouerlike toestemming nie.

Alhoewel ons nie weet wat van haar eerste man geword het nie, is hy waarskynlik oorlede want egskeidings was destyds skaars. Anna is waarskynlik wel die persoon in die profiel, met 2 foute op die sertifikaat. Sy moes al heelwat ouer gewees het.

Daarby is die eerste 3 kinders al gebore voor die troudatum. Nie onmoontlik nie, maar voor ons die egpaar beskuldig van oortreding van die sedelike kodes van die tyd, moet ons onthou dat daar foute op is! St Cuthberts is volgens aanduidings ‘n sendinggemootskap.

Sy oorleef Mortlock met ‘n allemintige 34 jaar.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all

Anna Johanna Maria Mortlock, g7 SM's Timeline

1855
1855
Queenstown, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
1856
March 6, 1856
Age 1
1890
1890
1892
June 23, 1892
1895
March 18, 1895
1898
1898
1900
January 3, 1900
Mount Ayliff, Eastern Cape, South Africa
1949
January 17, 1949
Age 94
Tabankulu, Transkei District, Eastern Cape, South Africa
????
Tabankulu