Anna Sophia de Beer

Is your surname de Beer?

Research the de Beer family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Anna Sophia de Beer (Bingle)

Birthdate:
Death: June 30, 1935 (94)
Weltevrede, Sterkstroom, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Thomas Bingle, Jnr and Gesina Wilhelmina Bodenstein
Wife of Carolus Adriaan de Beer
Mother of Edmund Johannes de Beer; Gezina Elizabeth Botha; Thomas Hendrik de Beer; Maria Magdalena Biell; Carolus Adrian de Beer and 1 other
Sister of Christina Catharina Horne; Thomas Bingle; Helena Catharina Petronella Eales; Gesina Elizabeth Foulds and Johannes Petrus Bingle
Half sister of Johan Christiaan Troskie and Caspar Johannes Troskie

Managed by: John Sparkman
Last Updated:

About Anna Sophia de Beer

Van die dokument "Die Bingles" wat opgestel is duur Bettie Britz:

"My ma, Baby Vorster (Gezina Wilhelmina de Beer), vertel de volgende oor hierdie Oupa en Ouma van haar. “Ouma was die liefdevolste mensie wat ek ooit geken het. Sy was ook ‘n diep gelowige mens wat haar Christenskap uitgeleef het. Sy was hardwerkend en het in haar gryse ouderdom nog altyd graag skottelgoed gewas. Om vir die mans kos te maak en koffie lande toe te neem was vir haar ‘n plesier. Met haar terugkoms van die lande af, het sy altyd wanneer dit dalk gereen het, lappe bloubosse langs die pad geloop en uittrek. Sy het dit met haar voorskoot vasgevat om haar teen die dorings te beskerm. Wanneer sy die dag sou pampoen skil, is daar altyd vir ons kinders pampoenskil brille gemaak. Elkeen het ‘n toutjie gekry waarmee die bril agter vasgemaak kon word en die toutjie moes ons mooi bewaar, want as dit sou wegraak, kon ons nie weer ‘n bril kry nie.” Sy het ook baie graag vir ons uit die Kinder Bybel voorgelees en Halleluja liedere gesing. Sy het dit “Harpliedjies” genoem. Haar geliefkoosde liedjie was “Rus, rus, rus is daar geen. Rus vir my siel is daar boven alleen” Ouma Anna het nooit saam met hulle aan tafel geëet nie. Sy het haar eie spesiale tafel en stoel eenkant voor die venster gehad waar sy gesit het. Omdat sy nie tande gehad het nie, het sy gesê dis nie mooi om by hulle aan die tafel te sit nie. Tog het sy heerlik aan braaivleis geëet, so sonder tande. Sy was met die helm gebore en het gedurig vooruit gesien as daar een in die familie of na aan hulle sou sterf. So glo my ma het sy selfs haar eie dood ook gesien, want sy het die dag in die kamer voor die venster in haar leunstoel gesit en toe so benoud na haar kinders geroep en vir hulle vertel dat sy die lyk gesien het en die hande wat dit uitlê wat sy herken het as die van hulle buurvrou en die van haar skoondogter. ‘n Paar dae later is sy oorlede en dit was hulle wat die lyk moes uitlê. Sy en Oupa Carolus het die laaste rukkie van hul lewe ouderdomspensioen gekry. Iets wat toe eers in werking gestel is. Hulle het £2-10s (R5) per maand gekry en my ma sê sy het nie een kwartaal terug gegaan skool toe sonder dat Ouma vir haar 2/6 (25c) vir sakgeld gegee het nie."

view all

Anna Sophia de Beer's Timeline

1840
December 21, 1840
1845
May 2, 1845
Age 4
Somerset East
1869
August 28, 1869
Witmoskloof', Somerset East, Western District, Eastern Cape, South Africa
1871
March 8, 1871
1873
May 15, 1873
1875
September 11, 1875
1878
November 23, 1878
Somerset East, South Africa
1882
March 10, 1882
1935
June 30, 1935
Age 94
Weltevrede, Sterkstroom, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa