Antonie Johannes Nicolaas Nortje

How are you related to Antonie Johannes Nicolaas Nortje?

Connect to the World Family Tree to find out

Antonie Johannes Nicolaas Nortje's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

• Build your family tree online
• Share photos and videos
• Smart Matching™ technology
• Free!

Antonie Johannes Nicolaas Nortje

Birthdate:
Birthplace: Winburg, Orange Free State, South Africa
Death: May 16, 1945 (96)
The farm Bestershoek, District Rustenburg, Transvaal, South Africa (Auricular Fibrillation / Edema Ascites)
Place of Burial: District Rustenburg, Transvaal, South Africa
Immediate Family:

Son of Anthonie Johannes Nicolaas Nortje and Magrieta Fredrieka Elena Nortje, b6c2d6
Husband of Hendrika Jacoba Maria Sophia Nortje; Anna Isabella Johanna Nortje and Catharina Maria Aletta Sophia Fourie
Father of NN Nortje; Antonie Johannes Nicolaas Nortje; Antonie Johannes Nicolaas Nortje; Eliesabetta Adriana Nortje; Petrus Stephanus Nortje and 8 others
Brother of Petrus Stephanus Nortje; Helena Cornelia Putter; Johannes Petrus Nortje; Anna Catharina Kruger; Frederik Francois Nortje and 1 other

Occupation: Farmer
Managed by: Private User
Last Updated:

About Antonie Johannes Nicolaas Nortje

ANTONIE JOHANNES NICOLAAS NORTJE: NAAM VAN EGGENOOT: ANNA ISABELLA JOHANNA DE BEER NAAM VAN OUERS: BEROEP: BOER (LANDBOU & VEE) GEBORE: 20 NOVEMBER 1848, WINBURG, ORANJE-VRYSTAAT OORLEDE: 16 MEI 1945, OP 97 JARIGE OUDERDOM, BRAKKLOOF, RUSTENBURG DISTRIK

(1) HENDRIKA JACOBA MARIA SOFIA DE BEER NAAM VAN EGGENOOT: ANTONIE JOHANNES NICOLAAS NORTJE NAAM VAN OUERS: MATYS CHRISTOFFEL DE BEER EN ELIESABETTA HENDRIKA FOURIE GEBORE: 7 OKTOBER 1855, RUSTENBURG GETROUD: 18 JANUARIE 1873, RUSTENBURG GETROUD OP 18 JAAR OORLEDE: 10 MAART 1878, OP 22 JAAR EN 5 MAANDE TE BESTERSHOEK, BRAKKLOOF, RUSTENBURG DISTRIK

(2) ANNA ISABELLA JOHANNA DE BEER: NAAM VAN EGGENOOT: ANTONIE JOHANNES NICOLAAS NORTJE NAAM VAN OUERS: SAMUEL JACOBUS DE BEER (Gebore 4 Desember 1825 en oorlede op 24 Mei 1885 te Vlakfontein, Rustenburg distrik) & MAGRIETA SOFIA JEANETTE SMIT (gebore 1838 en oorlede te Rustfontein, Rustenburg) GEBORE: 1858 GETROUD: 13 JANUARIE 1879, RUSTENBURG OORLEDE: 30 JUNIE 1898 OP 40 JARIGE OUDERDOM TE BESTERSHOEK, BRAKKLOOF, RUSTENBURG DISTRIK

(3) WEDUWEE CATHARINA MARIA ALETTA SOPHIA DE BEER (VOORHEEN FOURIE)

NAAM VAN EGGENOOT: ANTONIE JOHANNES NICOLAAS NORTJE NAAM VAN OUERS: GEBORE: 1 JUNIE 1863 GETROUD: MAFIKENG OORLEDE: 16 SEPTEMBER 1944 OP 81 JARIGE OUDERDOM TE BESTERSHOEK, BRAKKLOOF, RUSTENBURG DISTRIK

(1) Kinders tydens 1ste huwelik met Hendrika Jacoba Maria Sofia de Beer 1. Antonie Johannes Nicolaas Nortje (hy is voor sy vader oorlede – was nie erfgename nie) – Daar is ’n leer in argief ref 54170 met ’n Antonie Johannes Nicolaas Nortjee wat getroud was met Maria Glodiena van Loggerenberg, maar ek is nie seker op die inligting op hom van toepassing is nie Depot TAB, Source MHG, Ref 54170. Daar is geen begin of einde datum nie. Sien word file Nortjee(VanLoggerenberg) (vra oom Antonie van Krugersdorp – hy het die oom geken en het ’n storie vertel oor sy afsterwe) 2. Eliesabetta Adriana Nortje (sy is voor haar vader oorlede – was nie erfgename nie) 3. Ongedoopte dogter (oorlede)

(2) Kinders tydens 2de huwelik met Anna Isabella Johanna de Beer 1. Petrus Stephanus (gebore 4 April 1880) Estate 9714 & 4755 – oorlede voor sy moeder en vader (sy pa praat dat hy in die laaste jaar van die oorlog dood is nl 1902). Sy erfdeel komende van sy ma gaan dus oor na sy vader Antonie Nortje en sy broers en susters) 2. Samuel Jacobus Nortje (gebore 16 Sep 1882)(naam van sy oupa De Beer) 3. Margaretha Sophia Jeanette Nortje (tannie Grieta)(gebore 15 Julie 1884(getroud met haar neef Petrus Stephanus Nortje) Sy is vernoem na haar ma se ma (dus haar ouma de Beer) 4. Fredrieka Magarieta Nortje )(gebore 29 Jan 1888) (getroud met Daniel Jacobus Pienewald) (******my oumagrootjie) Trou na haar man se dood met Hendrik Wilters. Fredrieka het die name van haar ouma gekry aan vaderskant nl Fredrieka Magarietha Nortje (gebore Dyssel) 5. Anna Isabella Johanna (gebore 18 Desember 1897) oorlede 19 April 1928)(getroud met Frederik Johannes Snyman)(gebore 27 Sep 1887 – oorlede 27 Junie 1929) Hulle het 7 kinders gehad. Anna is na haar ma Anna Isabella Johanna de Beer sowel as die name van haar ouma Fourie vernoem.

(c3) Kinders tydens 3de huwelik met weduwee Catharina Maria Aletta Sophia Fourie (gebore De Beer): 1. Frederik Francois Nortje (eksekuteur van sy vader se Boedel)(noemnaam Frik)(gebore 18 Mei 1905 - oorlede 2 Desember 1974)(Getroud met Helena Johanna Maria van Niekerk)(gebore 8 Augustus 1907 – oorlede 31 Januarie 1988) Graf is by Doornkom, Swartruggens) 2. Catharina Maria Aletta Sophia Barnard (oorlede 1955)(getroud met Willem Hendrik Christoffel Barnard – hy trou na sy vrou se dood met Aletta Helena Swart)(sy laat ‘n seun Hendrik Christoffel Barnard (gebore 24 April 1926) na wat ook ‘n erfgenaam van sy oupa Antonie se boedel was). 3. Antonie Johannes Nicolaas Nortje 4. Eliesabetta Adriana Nortje 5. Ongedoopte dogter (oorlede)

(b4) Stiefkinders – kinders van Catharina Maria Aletta Sophia Fourie (gebore de Beer) uit haar huwelik met Christoffel J S Fourie: 1. Samuel Jacobus Fourie (gebore 16 Augustus 1888) getroud met Hendrika Jacoba Nortje- sy is oorlede in 1923 – Sien TAB ref 57759 Haar ouers was Frederic Francois Nortje en Hendrieka Jacoba Smit (ons grootgrootoupa Antonie Johannes Nicolaas se broer was Frederik Francois Nortje getroud met Hendrieka Jacoba Smit). 2. Petrus Jacobus Fourie (gebore 8 Sep 1890) getroud met Fredrieka Magarieta Nortje op 24 November 1913 te Rustenburg – sy was 25 jaar oud en hy 23 jaar - (sien huweliksregister van Rustenburg NG Kerk – nr 390) Fredrieka Magarieta Nortje is een van ons oupagrootjie-groot se broer Frederik Francois Nortje se dogters

GEDCOM Note

Antonie is ±18 jaar na die Groot Trek gebore. Sy vader moes dus as jong seun van ±9 jaar saam sy ouers die Groot Trek van 1830 – 1836 meegemaak het uit die Kaapkolonie. Vermoedelik moes sy vader se pa (sy oupa) die plaas Bestershoek van die Zuid-Afrikaanse Replubliek regering ontvang het want Voortrekkers het elk 2 gratis plase ontvang. ||Volgens oorvertelling Antonie se sy pa of oupa deur die Engelse doodgeskiet tydens die Anglo-boere-oorlog – moet nog storie ondersoek – kyk na die slag van Elandsrivier naby Swartruggens – moontlik was hy deel van die groep kommandos. The North West has a rich history of clashes that strectch between the coming of the Voortrekkers and the end of the Anglo-Boer Wars. The bulk of these battles occured during the final two years of the Second Ango-Boer War with the Siege of Mafikeng (14 October 1899 till 17 May 1900).||Hy was die eienaar van die plaas Bestershoek. Die plaas was 22 000 hektaar groot gewees. Na sy dood word die plaas onderverdeel en elke kind erf ’n gedeelte van die plaas. Dit is hoe ons ouma Fredrieka Magarieta Pienewald (Gebore Nortje) ’n gedeelte van die plaas Bestershoek (11 hektaar) verkry het. Na haar dood het haar seun Daniël Jacobus Pienewald (getroud met Sally) die plaas geerf. Hy het ook die plaas Vlakfontein besit ||Antonie Johannes Nicolaas Nortje se Bybel is in besit van een van sy agterkleinseuns Hansie Pienewald (woonagtig te Opaalweg, Lyttleton, Pretoria.||

GEDCOM Note

Y

GEDCOM Note

Op 22 Oktober 1945 – net voor hy dood is, besluit Antonie Johannes Nicolaas Nortje om sy eiendomme aan sy kinders te skenk/oor te dra en al sy geld uit die bank te trek (Barclays bank). Hy was op daardie stadium ‘n wewenaar – sy laaste vrou Catharina Maria Aletta Sophia is in 1944 oorlede en hy die jaar daarna in 1945. |Daar is ook ‘n brief in die leer wat sê dat Antonie Nortje voor sy dood al sy vaste eiendom vervreem het en aan sy kinders uitgedeel het, sowel as al sy geld. (Hy was ‘n wyse ouman gewees – al was hy toe reeds 96 toe hy die besluite geneem het – hy het natuurlik baie kostes gespaar op boedelbelasting sou sy kinders eers na sy dood geerf het).|‘n “AKTE VAN GESKENK” word opgestel – al die erfgename teken daarvoor op 5 en 6 Februarie 1945 en op 22 Oktober 1945 is die akte voltooi. Die akte is as volg:|Eiendomme word geskenk aan sy kinders sowel as stiefkinders. |1)tM S J Nortje|2)tF M Pienewald (Punewald)|3)tS F NortjF F Nortje|4)tW H C Barnard (Kleinseun)|5)tS J Fourie (stiefseun)|6)tP S Fourie (stiefseun)|Daar is ‘n advertensie geplaas in die “Volkstem” koerant oor die skenking soos vereis in daardie tyd.|AKTE VAN GESKENK WAS AS VOLG:|Vlakfontein gedeelte 11 No 902 Gedeelte B van gedeelte 3 Gedeelte “d” van gedeelte 11 word gegee aan:|1)tSamuel Jacobus Fourie (stiefseun)|2)tPetrus Jacobus Fourie (stiefseun)|3)tFrederik FrancoisNortje (seun)|4)tWillem Hendrik Christoffel Barnard (kleinseun)|Daar was ‘n winkel op die grond en Antonie Nortje het in die “Akte van Geskenk” genoem dat hy vruggebruik van die grond het tot en met sy dood sowel as dat hy geregtig is op huurinkomste van die winkel. |Bestershoek, gedeelte “H” No 360 – 12.6501 morge en gedeelte “N” van Bestershoek No 360 wat 374.6811 morge is, wordgeskenk aan sy kinders en kleinseun:|1)tMargaretha Sophia Nortje|2)tFrederika Margaretha Punewald/Pienewald (gebore Nortje)|3)tFrederik Francois Nortje (die jongste seun en ook eksekuteur van die boedel)|4)tWillem Hendrik Christoffel Barnard (kleinseun)|Antonie noem dan ook in die “Akte van Geskenk” die volgende voorwaardes:|Dat die “Opstal” sal by die opverdeling Frederik Francois Nortje(sy seun) toekom.|Al die kinders/benoemdes het geteken by die ontvangs van die geskenk. Ouma Fredrieka Pienewald se handtekening is ook daarby. |NA SY DOOD, Sê DIE BOEDEL AS VOLG:|Volgens die Akte van Transport Nr 26777/1947 behoort die eiendom aan die volgende persone as volg:|Gedeelte “H” van die plaas Bestershoek nr 360 12.6501 morg en Gedeelte “N” Bestershoek nr 360 wat 374.6811 morgis behoort aan die volgende kinders en kleinseun van Antonie Johannes Nicolaas Nortje:|1)tPetrus Stefanus Nortje – gebore 15 Januarie 1877 (seun)|2)tDaniël Jacobus Pienewald – gebore 13 Januarie 1872 (ouma Fredrieka Pienewald se man – ek dink sy het besluit dit is die edel ding om te doen en die eiendom op haar man se naam te sit)|3)tSamuel Jacobus Nortje – gebore 16 September 1882 (seun)|4)tFrederik Francois Nortje – gebore 18 Mei 1905 (seun)|5)tWillem Hendrik Christoffel Barnard – gebore 24 April 1926 (dit is sy oorlede dogter CMAS Barnard se seun)(kleinseun)|Gedeelte “b”van gedeelte 3 van die plaas Vlakfontein nr 902 wat 9 morg is en|Gedeelte “d” van gedeelte 11 van die plaas Vlakfontein wat 61 morg is en|Die restererende gedeelte van gedeelte 1 van die plaas Vlakfontein wat 193 morg is behoort aan die volgende kinders/kleinseun/stiefkinders:|1)tSamuel Jacobus Fourie – gebore 16 Augustus 1888 (stiefseun)|2)tPetrus Jacobus fourie – gebore 8 September 1890(stiefseun)|3)tFrederik Francois Nortje – gebore 18 Mei 1905 (seun)|4)tWillem Hendrik Christoffel Barnard – gebore 24 April 1926 (kleinseun)|Hierdie dokument is geteken op 8 September 1947. ||||||Volgens ‘n brief van die Meester van die Geregshof was die volgende persone erfgename van Antonie Johannes Nicolaas Nortje se boedel:|1)tSamuel J Fourie|2)tPetrus J Fourie|3)tFrederik F Nortje|4)tWillem H C Barnard|5)tMargarietha S J Nortje|6)tFredrieka M pienewald|7)tSamuel Nortje|Die brief van die Meester van die Geregshof is gedatter 28 Oktober 1947.|Daar was ook mineraalregte op die plaas Bestershoek gewees. Antonie Johannes Nicolaas het ‘n brief gehad wat die mineraalregte beskryf.|Die plaas het uit 5 gedeeltes bestaan:|Gedeelte 1 – plaas Vlakfontein nr 902 – 193 morge|Gedeelte “d” van gedeelte 11 nr 902 – 61 morge – plaas Vlakfontein|Gedeelte “b” van gedeelte 3 nr 902 – plaas Vlakfontein|Gedeelte “n” van die plaas Bestershoek no 360 grootte 374.6811|Gedeelte “h” van die plaas Bestershoek no 360 – grootte 12.6501 morg||Die WAARDASIE van die eiendom gedoen op 20 Februarie 1945 was as volg:|Waardasie : t975.5. pond vir die grond/eiendom|tt80.14 pondvir die losgoedere|Totaaltt1055.19 pond ||

GEDCOM Note

Y

GEDCOM Note

Hy was blykbaar so kort van gestalte gewees,dat hy nie eens op ’n perd kon klim sonder ’n stoel nie.

GEDCOM Note

Y

GEDCOM Source

MH:S3 Desiree Kathleen Deysel Kemp Deysel Kemp Web Site MyHeritage.com family tree
Family site: Deysel Kemp Web Site Family tree: Kemp Family Tree 352306071-1 Smart Matching

GEDCOM Source

MH:SC22 Antonie Johannes Nicolaas Nortje Antonie Johannes Nicolaas Nortje Smart Matching 1502267 28 FEB 2018 Added by confirming a Smart Match 3

GEDCOM Source

MH:S500003 Geni World Family Tree MyHeritage The Geni World Family Tree is found on www.Geni.com. Geni is owned and operated by MyHeritage. 40000 Collection

GEDCOM Source

MH:SC500231 https://www.myheritage.com/research/record-40000-252493413/antonie-... https://www.myheritage.com/research/record-40000-252493413/antonie-...
Antonie Johannes Nicolaas Nortje
Gender: Male
Birth: Nov 20 1848 - Winburg, Lejweleputswa, Free State, South Africa
Occupation: Farmer
Marriage: Spouse: Catrina Maria Aletta Sofya (born de Beer), xxx - After July 30 1898 - Mahikeng, Ngaka Modiri Molema, North West, South Africa
Death: Before May 16 1945 - Brakkloof, Bojanala, North West, South Africa
Burial: Bestershoek Farm North West
Father: Anthonie Johannes Nicolaas Nortje
Mother: Frederika Margaretha Nortje (born Deysel), b6c2d6
Wives: Anna Isabella Johanna (born de Beer), xx, Catrina Maria Aletta Sofya (born de Beer), xxx, Hendrika Jacoba Maria Sofia (born de Beer), x
Children: NN Nortje, Catharina Maria Aletta Sophia Barnard (born Nortje), Antonie Johannes Nicolaas Nortje, Samuel Jacobus Nortje, Fredrieka Magarieta (born Nortje), Frederik Francois Francois Nortje, Petrus Stephanus Nortje, Petrus Stephanus Nortje, Fredrieka Magarieta Willers (born Nortjie), Elizabeth Adriana Eliesabetta (born Nortje), NN Nortje, Antonie Johannes Nicolaas Nortje
Siblings: Petrus Stephanus Nortje, Johannes Petrus Nortje, Frederik Francois Nortje, Anna Catharina (born Nortje), Dogtertjie Nortje, Helena Cornelia Putter (born Nortje)
4

GEDCOM Source

MH:S500017 WikiTree MyHeritage www.wikitree.com 10109 Collection

GEDCOM Source

MH:SC500585 https://www.myheritage.com/research/record-10109-54847015/antonie-j... https://www.myheritage.com/research/record-10109-54847015/antonie-j...
Antonie Johannes Nicolaas Nortje
Gender: Male
Birth: Nov 20 1848 - Winburg, Freestate
Marriage: Mafikeng
Marriage: Jan 18 1872 - Rustenburg,
Marriage: Jan 13 1879 - Rustenburg,
Death: May 16 1945 - Bestershoek Farm North West
Father: Anthonie Johannes Nicolaas Nortje
Mother: Frederika Margaretha Nortje (born Deysel)
Spouses: Catrina Maria Aletta Sofya Nortje (born De Beer)Hendrika Jacoba Maria Sofia Nortje (born De Beer)Anna Isabella Johanna Nortje (born De Beer)
Children: Frederik Francois NortjeMargaretha Sophia Jeanetta Brits (born Nortje)Catharina Maria Aletta Sophia Fourie (born Nortje)Antonie Johannes Nicolaas NortjeEliesabetta Adriana NortjeUnknown NortjePetrus Stephanus NortjeSamuel Jacobus NortjeMargaretha Sophia Jeanette NortjeAnna Isabella Johanna Snyman (born Nortje)Fredrieka Magarieta Pienewald (born Nortje)
Siblings: Johannes Petrus NortjePetrus Stephanus NortjeAnna Catharina Kruger (born Nortje)Frederik Francois NortjeHelena Cornelia Putter (born Nortje)
Photos:
4

GEDCOM Source

MH:S500047 South Africa, Transvaal, Probate Records from the Master of the Supreme Court, 1869-1958

GEDCOM Source

MH:SC500806 https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9G-5SSR-W?i=892&... https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9G-5SSR-W?i=892&...
South Africa, Transvaal, Probate Records from the Master of the Supreme Court, 1869-1958," database with images, <emstyle="color: #333331; text-transform: none; text-indent: 0px; letter-spacing: normal; font-family: Verdana, sans-serif; font-size: 14px; font-weight: 400; word-spacing: 0px; white-space: normal; orphans: 2; widows: 2; background-color: #edece7; font-variant-ligatures: normal; font-variant-caps: normal; -webkit-text-stroke-width: 0px; text-decoration-style: initial; text-decoration-color: initial;">FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9G-5SSR-W?cc=2520237... : 7 September 2018), 007807236 > image 893 of 2616; Pietermaritzburg Archives (formerly Natal State Archives), South Africa.
4

view all 20

Antonie Johannes Nicolaas Nortje's Timeline

1848
November 20, 1848
Winburg, Orange Free State, South Africa
1873
1873
1874
June 16, 1874
The farm Bestershoek, Swartruggens, District Rustenburg, Transvaal, South Africa
June 16, 1874
District Rustenburg, Transvaal, South Africa
1876
August 26, 1876
The farm Bestershoek, District Rustenburg, Transvaal, South Africa
1880
April 4, 1880
Distrik, Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa
1882
September 16, 1882
1884
July 15, 1884
Bestershoek, District, Swartruggens, Bojanala, North West, South Africa