Barend Hermanus Pieters, b2c2d4

How are you related to Barend Hermanus Pieters, b2c2d4?

Connect to the World Family Tree to find out

Barend Hermanus Pieters, b2c2d4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Barend Hermanus Pieters, b2c2d4

(marriage)

(marriage)

Sy pa b2c2 se van is nou reg Pieters, maar sy ma Margaretha Maria Brits se getroude van is nog Pieterse ipv Pieters EN ek is seker dat al die c2 kinders ook nog Pieters was. Maar maak asb Margaretha Brits se getroude van reg.

c2d4 Barend Hermanus Pieters getroud met Maria Catharina Groenewald. Van hierdie e seuns se vanne het wel verander na Pieterse, MAAR hulle seun d4e4 Hermanus Jacobus Pieters getroud met Elsabe Christina Lourens en al hulle f kinders, seuns en dogters het almal Pieters gebly.

Asb hier ook reg maak.

DAN d4e4 Hermanus Jacobus Pieters se seun d4e4f7 Jacobus Nicolaas Johannes Pieters getroud met Frederika Alberta Oppel. Al hulle g kinders klein/jonk oorlede en dogters het Pieters gebly.

MAAR hulle seun e4f7g8 Jacobus Nicolaas Johannes Pieterse getroud met Anna Margaretha Thomas en hulle kinders het almal Pieterse geword.

MAAR sy broer e4f7g7 Frederik Albertus is ek nie seker van nie. Op sy graf staan wel Pieterse, maar ek kon ongelukkig nog nie sy SK opspoor nie.

SO al hierdie g kinders klein/jonk oorlede en dogters van e4f7 JNJ Pieters en FA Oppel is Pieters behalwe sy seun f7g8 JNJ Pieterse se groepie wat se van verander na Pieterse.

En dan is ek nie seker van f7g7 Frederik Albertus nie.

DAN het Geni ook in Frederika Alberta Alberta Oppel. Daan sal jy asb ook die 2de Alberta uithaal.

Baie dankie by voorbaat. Annette

view all 16

Barend Hermanus Pieters, b2c2d4's Timeline

1782
May 12, 1782
May 12, 1782
1806
1806
Drogasrivier, Caledon, South Africa
1808
1808
1810
July 12, 1810
Caledon, Overberg, WC, South Africa
1812
March 5, 1812
Caledon, South Africa
1813
October 5, 1813
1814
October 14, 1814
Schwartsberg, Division of Caledon, South Africa
1817
January 21, 1817