![](https://assets13.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1691083556)
![](https://assets13.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1691083556)
Boer op Blauwboschbank distrik Heilbron.
Volgens oorlewering het Barend Sebastiaan vir Mosjes help veg teen die Matabeles en hy het hom toe grond gegee in Heilbron distrik. Hy moes die grond afry, 1 uur te perd in die vierkant. Die plase wat hy gekry het was B.S. Rust (regte naam is Barend Sebastiaans Rust), Blauwboschbank, Pistoria (deel verkoop aan die Weilbachs), Palestina, Tweedegeluk en Reef.
1820 |
May 4, 1820
|
Klippe Rivier, Swellendam
|
|
June 18, 1820
|
Klippe Rivier, Swellendam
|
||
1845 |
July 24, 1845
|
||
1847 |
1847
|
||
1849 |
January 14, 1849
|
Bloemfontein, Free State, South Africa
|
|
1850 |
July 3, 1850
|
||
1852 |
June 24, 1852
|
Bloemfontein, Free State, South Africa
|
|
1854 |
July 3, 1854
|
||
1856 |
April 25, 1856
|
||
1858 |
April 17, 1858
|