Is your surname Scheepers?

Connect to 5,094 Scheepers profiles on Geni

Carl (Callie) Schulze Scheepers, b2c1d3ed2f3g6h4i4j2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Carl (Callie) Schulze Scheepers, b2c1d3ed2f3g6h4i4j2

Also Known As: "Callie"
Current Location:: Pretoria, Gauteng, Suid Afrika
Birthdate:
Birthplace: Ou Moedersbond, Pretoria, Transvaal, Unie van Suid Afrika
Immediate Family:

Son of Willem Francois Scheepers, a1b2c1d2e2f4g6h4i4 and Private
Husband of Private
Father of Private; Private and Private
Brother of Willem Francois Scheepers, a1b2c1d2e2f4g6h4i4j1 and Private

Occupation: Pensioenaris
Last Updated:
view all

Immediate Family

About Carl (Callie) Schulze Scheepers, b2c1d3ed2f3g6h4i4j2 (Afrikaans)

Gebore

 Maandag 22 Sep 1952
Pretoria ZA

Doop Sondag 14 Des 1952 NG K Suid-Oos Pretoria

Getroud Saterdag 21 Des 1974

Pretoria ZA

Kinders :Vicky Bettie Tienie (Scheepers) Potgieter 3.9.1976 :Karlien Elisabeth (Scheepers) Coetzee 18.1.1979 :Carl Zwier Scheepers 26.8.1983 met Jenny Döring

Carl Schulze Scheepers is die tweede seun van Willem Scheepers en Bettie Schulze . Sy ouer broer was Willem Francois "Frans" Scheepers en Jonger suster is Nerina Machteld (Scheepers) Bosch . Callie was gebore op maandag die 22ste September 1952, in die Marifont Hospitaal te Pretoria en gerigistreer as Carl Schulze Scheepers . Gedoop op Sondag die 14de Desember 1952 in die NG Kerk Suid-Oos Pretoria, langs Loftus met die naam Karel Schulze Scheepers . Callie se skool loopbaan het in 1957 begin in die Anton van Wou laerskool(Gr1 - Std3) , Sheepmoor Laerskool(Std4 en 5) , Landbou Hoërskool Brits(Std 6 - 8) , Afrikaans Seuns Hoërskool(Std 8) , Menlo Parkse Hoërskool(Std 9 en 10) in 1970 . Hierna het Skutter Callie sy militêre opleiding in 1971 in 3 SAI te Potchefstroom gedoen as Bataljon seiner. Hy het nog 5 x 3 weke opleidings kampe op die Transvaal/Rhodesia grens en 4 x 3 maande operasionele kampe op die Suid-Wes Afrika/Angola grens gedoen van 1973 tot 1984 . In die tyd het hy ook 'n Pro-Patria Medalje ontvang vir langer as 4 maande operasionele diens verrig . Sy naskoolse kwalifikasies is 'n Algemene Bestuurs Diploma aan Lyceum College en Vleisinspekteur Sertifikaat aan die Pretoria Tegniese College . Callie het 'n wye reeks beroepe beoefen, beginnende as 'n Leerling Myn Amptenaar by East-Rand Consolidated Mines(Goud) 9 maande ondergrond, toe as 'n klerk by Irene Vee en Suiwelkunde Landbou Tegniese Dienste, - Vleisinspekteur by Pretoriase Slagpale, - Magasynmeester en Boekbinder by Merenskie Biblioteek van Pretoria Universiteit (Tukkies), - Produksie lyn opsigter en later Produksie bestuurder by Grinacker Electronics, - Produksie Beplanner, later Prod. Bestuurder en toe Fabriek Bestuurder by Laursen Bros. metaal pers fabriek - en eindig as 'n tegnikus op glukose en cholesterol meters en bloedgas analiseerders by die Steve Biko Hospitaal, waar ek na 15 jaar by hulle uittree a.g.v. gesondheids probleme:

Callie is getroud met Adriaantje de Velde Harsenhorst op 21 Desember 1974 . In die NG kerk Pretoria Suid-Oos voor Dominie Johan Steyn . Hy en Adri is die ouers van 3 pragtige mense Vicky Bettie Tienie (Scheepers) Potgieter - Karlien Elisabeth (Scheepers) Coetzee en Carl Zwier Scheepers met  Jenny (Döring) Scheepers . Ook 'n spannetjie kleinkinders nl. Tristin - Gustav - Zander Coetzee, en Paul - Carl Potgieter .