Catharina Lourens

Is your surname Lourens?

Research the Lourens family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Catharina Lourens

Van der BYL For source of additional information, click here. a1 Gerhard Pieterszoon van der Byl gebore: ca. 1640 te Overschie, naby Rotterdam, in Nederland, gesterf: Stellenbosch 1698; getroud: Holland ca. 1660 Sophia van den Tempel, gesterf: 18 Aug 1701. Vóór Maart 1668 het hy die Kaapse owerhede versoek om toe te laat dat sy vrou en kind ook na die Kaap kom. Boer Vredenburg, Stellenbosch

b1 Pieter gedoop: Overschie 1 Jan 1661, gesterf: Stellenbosch 9 Oct 1723, Boer Babylons Toren, Drakenstein en Vredenburg, Stellenbosch. getroud: 29 Aug 1688 Anna Sophia Bosch, gedoop: 26 Jun 1672, gesterf: 17 Mar 1701, dogter van: Dirk Bosch, van Amsterdam en Geertruyd Meyntings, van Hasselt; hertroud: 1702 Hester Terwinkel, gebore: Zutphen 1673, gesterf: 1 Dec 1743, dogter van: Lambert Terwinkel en Anna Rietmoly

c9 Catharina gedoop: 3 Aug 1710, gesterf: ca. Maart 1738, getroud: Paarl 25 Apr 1728 Pieter Lourens, 27 May 1703, gesterf: Oktober 1748, landdros van Stellenbosch

view all

Catharina Lourens's Timeline