Charl (Sarel) Jacobus du Plessis

Is your surname du Plessis?

Connect to 18,843 du Plessis profiles on Geni

Charl (Sarel) Jacobus du Plessis's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Charl (Sarel) Jacobus du Plessis

Also Known As: "Charl Jacobus"
Birthdate:
Birthplace: Hazenjacht, Oudtshoorn, Cape Province, South Africa
Death: January 05, 1921 (80)
Hazenjacht, Oudtshoorn, Cape Province, South Africa
Place of Burial: De Hazenjacht 79, Oudtshoorn, Cape Province, South Africa
Immediate Family:

Son of Charl Petrus du Plessis, b1c11d1e3f3; Charl Petrus (Sarel Jacobus Petrus) du Plessis and Johanna Elizabeth du Plessis
Husband of Gesina Wilhelmina du Plessis and Jacomina Aletta du Plessis
Father of Charl (Sarel) Jacobus Petrus du Plessis; Hendrik Jacobus du Plessis; Carolina Jacomina du Plessis; Gesina Wilhelmina du Plessis; Anna Margaritha Catharina du Preez and 9 others
Brother of Johannes Cornelis du Plessis; Jacobus Johannes du Plessis; Johanna Elizabeth Le Roux; Catharina Bella du Plessis; Isabella Margaretha du Preez and 10 others

Occupation: Farmer
Managed by: Chris-Marié Wessels
Last Updated:

About Charl (Sarel) Jacobus du Plessis

Family tree on Family Search: https://www.familysearch.org/tree/person/details/KL8M-DLQ?fbclid=Iw...

Hierdie steen staan op die N12 buite Oudtshoorn rigting De Rust. Dit is langs die pad in die draai by die brug oor die spoorlyn sowat 7km buite Oudtshoorn.

“Ebenhaezer” op ‘n steen langs die hoofpad na De Rust, net voor die treinoorgang by Stolsvlakte
In 1908 was die 13-jarige Maynie du Plessis saam met haar ma, Jacomina, en haar pa, Sareltjie, op pad dorp toe vir die naweek in hul Tuishuis in Russtraat. (Haar pa was in daardie stadium ‘n ouderling in die Moederkerk.)
Die werklike rede vir hierdie ongeluk was die feit dat haar pa op die betrokke dag sy horlosie een uur vroeër as die regte tyd gestel het. In daardie dae met min treine het almal die presiese tyd geweet wat die trein op bepaalde plekke sou wees. Hy het nog teenoor sy vrou opgemerk dat die trein nog nie eens by die Hazenjacht-spoorweghalte was toe hulle die Stolsvlakte-kruising oorgesteek het nie.
Intussen was die trein op hulle, maar met die wind wat in die rigting van die aankomende trein gewaai het, die grondpaaie en geen rubberbande op die wiele nie, was die mense nie bewus van die dreigende gevaar nie. Die perde het dit egter aangevoel, en pleks daarvan om die treinspoor oor te steek, het hulle na links weggedraai. Die gevolg was dat die trein die agterste houtrak van die perdekar waarop die voer was, getref en afgeruk het. Die perdekar het daarna op net een wiel gery. Haar ma het eerste afgeval, gevolg deur haar pa.
Maynie, wat op die agterste sitplek gesit het, het kop gehou. Sy het vorentoe geklim, die leisels wat los gehang het, gevat en daarin geslaag om die perde tot stilstand te bring. Teen hierdie tyd het die trein ook stilgehou. Oupa Sareltjie se stalkneg (“groom”) moes met die trein van Hazenjacht na Oudtshoorn ry en hy was gelukkig op hierdie trein en kon hy hulle te hulp snel.
Wat hulle nie geweet het nie, is dat haar twee broers, Jan en Pieter, op vinniger perde op pad was dorp toe. Hulle het dieselfde tyd wat die ongeluk plaasgevind het, op die toneel opgedaag. Teen hierdie tyd was haar ma bewusteloos en is sy op die landauer van Mnr. Serfontein, wat daar naby gewoon het, gelaai.
Haar pa het op sy perdekar geklim, die stalkneg langs hom met Maynie terug op die agterste sitplek waar sy gesit het, en die reis na Oudtshoorn voortgesit. Al wat haar pa oorgekom het, was dat sy snyersbaadjie ‘n skeur opgedoen het.
By hul aankoms by sy tuishuis vyf myl verder, het hy weens skok flou geword. Dr. Truter is ontbied en haar ma is vir die hele week in die bed gesit.
Haar broer moes meer voorraad van die plaas gaan haal om hulle vir die hele week te hou. Hy moes ook haar ouer suster, Cora, saambring om te kom help omsien na hulle.
So het ‘n ongeluk geëindig wat ‘n tragiese einde kon gehad het.
Ter herinnering aan die voorval het haar pa ‘n gedenksteen opgerig uit dankbaarheid teenoor sy geliefde hemelse Vader se reddende genade. Die woorde daarop lui:
TOT
HIERTOE HEEFT DE
HEERE ONS GEHOLPEN.
LOF EN DANK ZIJ ZIJN
DIERBAREN NAAM
TOEGEBRACHT.
S./C. DU PLESSIS


view all 20

Charl (Sarel) Jacobus du Plessis's Timeline

1840
May 6, 1840
Hazenjacht, Oudtshoorn, Cape Province, South Africa
December 6, 1840
Oudtshoorn, Cape Province, South Africa
1870
November 17, 1870
Hazenjacht, Oudtshoorn, Cape Province, South Africa
1873
March 30, 1873
Hazenjacht, Oudtshoorn, Cape Province, South Africa
1878
November 23, 1878
Oudtshoorn, Cape Province, South Africa
1880
March 23, 1880
1882
March 20, 1882
Hazenjacht, Oudtshoorn, Cape Province, South Africa
1888
June 14, 1888
Hazenjacht, Oudtshoorn, Cape Province, South Africa