view all 40
Immediate Family
-
stepson
About Christiaan Petrus Bothma, b5c3d4e7f1
Christiaan Petrus BOTHMA *18/4/1817 ≈ 21/8/1812 † 13/9/1844 was die seun van Christiaan Petrus Bothma en Anna Susanna NAUDE.
- Hy tree op 24/11/1844 o Worcester in die huwelik met Maria Margaretha NAUDE *1814 d.v Petrus Jhannes NAUDE *17/8/1784 en Christina van WYK.
- BOTHMA se moeder en sy eggenote se vader was broer en suster.
- Sy kom saam met haar familie in 1838 in Natal.
- Christiaan Petrus Bothma vertrek voor Februarie 1841 uit die wyk van Swartberg distrik Beaufort Wes in die Kaap, na Natal.
- Hybesit die plaas "Standvastigheid" aan die Mgenirivier naby Pietermaritzburg asook 'n huis en erf in Kerkstraat in Pietermaritzburg.
- NA sy dood in 1844 trou sy weduwee weer op 30/9/1845 met Carel Frederik Preller *11/10/1809 † 1/12/1870.
DIe oudste seunuit die huwelik was kommandat Robert Lunie Logie PRELLER wie se seun weer die bekende skrywer, joernalis en historikus, GUstav Preller was.
Custav Preller was verla beknd as samesteller van die reeks boeke "VOORTREKKERMENSE".
view all
Christiaan Petrus Bothma, b5c3d4e7f1's Timeline
1812 |
August 21, 1812
|
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
1817 |
April 18, 1817
|
Suid Afrika, Kaap
|
|
1840 |
1840
|
||
1844 |
September 13, 1844
Age 27
|
Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal
|
|
???? |
Voortrekkerbegraafplaas Pietermaritzburg Perseel 3F, Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal
|