Matching family tree profiles for Christina Dorothea Pelser
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
father
-
brother
-
sister
-
brother
-
stepmother
-
half brother
About Christina Dorothea Pelser
Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004.
Bladsy 24
g6 David Johannes Christoffel PELTZER; Daniel Johannes PELSER vlg. huw. reg., David Johannis Christoffel PELZER vlg. grafsteen, David Johannes Christoffel Arnoldus PELZER vlg. sy seun h2 se S/K 708/59 Tvl)
Gebore 24.2.1864
Gedoop Kroonstad 17.7.1864 (get: David Johannes Christoffel SENEKAL; Anna M. STEYN; A. C. F. WILLEMAN; Magdalena S. G. SENEKAL), (20j),
jm. v. Oorsprong,
boer met huw.;
voor die ABO het hy geboer op Beerlaagte no. 137, wyk Roodekoppen, dist. Heidelberg,
tydens die oorlog was hy burger in die OVS kommandos, sy kommando het op 27.8.1900 te Greylingstad oorgegee waarna hy die eed v. neutraliteit afgelê het en 'n permit ontvang het om na sy plaas terug te keer, 'n maand later het hy weer by die kommandos aangesluit en is 31.1.1902 gevange geneem en as krygsgevangene na Ahametuager, Indië, gestuur; na sy terugkeer het hy op die plaas Modderkuil, dist. Heilbron gaan bly en op 9.1.1903 'n eis v. £1067:16:0 se oorlogsverliese gely ingedien, en £72:4:0 uit die Ex-Burgerfonds ontvang (CJC 774 no. 713)
†25.11.1938 (vlg. graf A115, ou Rensburg begraafplaas - vlg. H. V. RENSBURG);
X Heilbron 26.5.1884 Christina Dorothea VAN HEERDEN (Dorie)
30.9.1854 (vlg. graf A116, ou Rensburg begraafplaas - vlg. H. VAN RENSBURG),
(20j) jd v. Tarka met huw. (get. v. huw: G. P. F. SCHEEPERS; B. SCHUTTE)
Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004. Bl. 20 - 35.
Bygevoeg deur Y. DROST, 5 NOV 2021
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Probate Record: https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-X9Y7-D?mode=g&i=1...
Christina Dorothea Pelser's Timeline
1854 |
September 30, 1854
|
Tarkarivier, Tarka, Stormberg Distrik, Kaap, Suid-Afrika
|
|
1885 |
April 2, 1885
|
Heidelberg, Gauteng, South Africa
|
|
1888 |
October 28, 1888
|
||
1889 |
December 14, 1889
|
||
1891 |
November 19, 1891
|
Heilbron, Free State, South Africa
|
|
???? | |||
???? |
Graf A116, ou Rensburg begraafplaas
|