Christina Abrahamsz Serventyn. Heller, SM/PROG

public profile

Is your surname van de Caap?

Connect to 491 van de Caap profiles on Geni

Christina Abrahamsz Serventyn. Heller, SM/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Christina Abrahamsz Serventyn. Heller (van de Caap), SM/PROG

Also Known As: "van de Caab", "Serfontein", "Cerpentyn"
Birthdate:
Death:
Immediate Family:

Wife of Wilhelmus Serventyn; Wilhelmus Cerpentyn and Johan Ludwig Heller
Mother of Willem Jacobus Serventijn SV Prog, SV/PROG

Occupation: Slave, Housewife
Managed by: Nicolene PAYZE
Last Updated:

About Christina Abrahamsz Serventyn. Heller, SM/PROG

Die eerste keer wat die naam Serfontien (Serventyn) op 'n amptelike dokument in Suid-Afrika voorkom, is in 1744 toe Christina Abrahamse haar seuntjie na die Kaapse kerk bring om te doop. Sy naam is Willem Serventyn en sy naam is opgeteken as "slawekindern" in die doop register en die Generale Nederlandse Oost-Indiese Companje teken as getuie. Van sy pa is daar geen sprake nie.

Volgens Dr Anna Boeseken is Nederlanders in diens van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanje dikwels vir lang tye na die Ooste gestuur. Daar het hulle met die binnelandse bevolking verbintenisse aangegaan en daar is baie keer kinders in die wereld gebring. As die betrokke soldaat, matroos of klerk moes terug gaan na sy vaderland, ontstaan daar 'n dilemma. Saam kan die slawe nie - slawerny was in Nederland verbode. Onbeskermd kon hulle nie in die primitiewe omstandighede agtergelaat word nie. Die oplossing was om die vrou en kinders halfpad te bring en hulle in die Kaap de Goede Hoop as slawe te verkoop. Die Hollandse meneer se gewete is dus gesalf en dan het hy sommer 'n lekker klompie geld om sy mense by die huis te beindruk. Kom hy dan 'n jaar of twee later weer by die Kaap verby, koop hy hulle los en neem hulle saam terug na die Ooste toe.

Om met 'n slaaf te trou was volgens dr Boeseken, teen die wet, maar 'n slaaf kon sy/haar vryheid koop mits sy/haar pa blank was, hy/sy Nederlands kon praat, hy/sy gekersten was en, natuurlik, die nodige geld gehad het.

Elf jaar na die doop van haar kind word Christina losgekoop en trou kort daarna met Johan Ludwig Heller. Sy is sy "huisvrouw" en word in sy testament benoem.

Bron:

Die Serfontein Atlas, gekryf deur Dot Serfontein



http://databases.tanap.net/mooc/make_pdf.cfm?output=pdf&id=MOOC8/19.50

view all

Christina Abrahamsz Serventyn. Heller, SM/PROG's Timeline