

Alternate spelling names: Coenraad Frederick ii Bezuidenhoudt
VAB MHG B424
Testament tussen Bezuidenhout en Engelbrecht: 14 Des 1867, woonagtig distrik Smithfield. CF Bezuidenhout voorheen getroud met Frederika Elizabeth Reineke (sy eerste vrou), by wie hy 7 kinders benoem as erfgename . Uit die tweede huwelik met 'n onbekende Pretorius, is daar geen kinders gebore nie. Uit die derde huwelik, met Hester Catharina Engelbrecht, erf ook twee oorlewende kinders by haar vorige man, Frans Johannes Christiaan Kruger +1830.
Coenraad Frederik se moeder is op die sterfkennis foutiewelik aangedui as "Sovija" Oosthuizen. Op die sterfkennis word CF se ouderdom aangegee as 90 jaar, 1 maand en 25 dae oud.
Na die dood van die derde eggenoot en vorige eksekuteur, HC Engelbrecht, word Petrus Albertus Reyneke op 23 Mei 1878 te Smithfield aangestel as eksekuteur. Op 23 Augustus 1878 volg 'n vendusie te "Kalkoenkrantz", distrik Caledonrivier. (F Beukes)
1787 |
November 9, 1787
|
||
1788 |
June 18, 1788
|
Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1810 |
December 28, 1810
|
Distrik Somerset
|
|
1812 |
May 3, 1812
|
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1813 |
December 16, 1813
|
||
1817 |
June 15, 1817
|
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
|
|
1820 |
May 1, 1820
|
Cape, South Africa
|
|
1825 |
December 4, 1825
|
Kaapkolonie,Suid-Afrika
|
|
1827 |
June 12, 1827
|