Coenraad Jacobus Scheepers, SV/PROG

How are you related to Coenraad Jacobus Scheepers, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Поделитесь своим генеалогическим древом и фотографиями с людьми, которых вы знаете и любите

  • Стройте своё генеалогическое древо онлайн
  • Обменивайтесь фотографиями и видео
  • Технология Smart Matching™
  • Бесплатно!

Coenraad Jacobus Scheepers, SV/PROG

Дата рождения:
Место рождения: Horssen, Druten, Gelderland, Nederland (Нидерланды)
Смерть: 1729 (50-51)
Ближайшие родственники:

Сын Jacob Izaak Willemsz Scheepers и Maria Scheepers, SM/PROG
Муж Teuntje Scheepers, SM/PROG; Maria Scheepers и Anna Scheepers
Отец Jacob Scheepers, a1b1; Gerrit Scheepers; Geertruy Burger; Maria Cloete; Frederik Johannes Scheepers, b5 и ещё 3
Брат Izak Scheepers, a2 SV/PROG

Профессия: Landbouer
AKA: Coenraad Jacobsz Scheeper
Менеджер: Частный профиль
Последнее обновление:

About Coenraad Jacobus Scheepers, SV/PROG

­Marriage 13 March 1712 : https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-WS99-J?i=245&...

[https://hetutrechtsarchief.nl/onderzoek/resultaten/archieven?mivast... Coenraad Jacobsz Scheepers - x('''MARRIAGE''') Treuntje Scheepers (Nee) Gysberts - 1695-05-12] Added by AR Swanepoel

Stamvader Coenraad SCHEEPERS was from Gelderland, son of Jacob Scheepers. He arrived in S A in 1699/1700 with his wife Teuntjie GYSBERTS and son Jacob. Coenraad was a farmer and farmed on the farm De Liefde at Drakenstein. He married Maria Botha on 13 March 1712, she was the daughter of Friedrich Botha and Maria Kickers.


­ SCHEEPERS

Coenraad Scheepers

v. Gelderland, s.v. Jacob Scheepers. Aank. 1699 of 1700 met sy vrou Teuntje Gysberts en hul seun Jacob. Landbouer te Drakenstein op die plans "De Liefde" langs die Breederivier. xx 13.3.1712 Maria Botha, d.v. stamvader Friedrich Botha, v. Wangenheim en Maria Kickers, v. Amsterdam.

Gr - C C de Villiers Vol 2 bygewerk deur Cor Pama

--------------------------------------------------------------------------------

Die van Scheepers beteken skaapherder.

Stamvader Coenraad Scheepers (a1) van Gelderland (nie Rotterdam nie, volgens sy testament in 1723 gemaak) arriveer met sy vrou Teuntje Gysberts en sy seun Jacob in die Kaap in 1699 of 1700, want hy wo rd nie gelys in die 1699 sensus nie, terwyl sy tweede seun Gerrit gedoop word aan die Kaap op 5 September 1700. Na Teuntje se dood trou hy met Maria Botha (dogter van Friedrich Both, stamvader van di e Bothas).

(Die ander stamvaders was Izaak Scheepers (a2), gebore in Rotterdam (Nederland) wat in 1712 hier aankom as skeepsoffisier in diens van die V.O.C. aan boord van die Grimmesteyn en wie se nageslag na een geslag uitgesterf het, en Hendrikus Josephus Schepers van Zutphen (a3), wat in 1854 eers in die Vrystaat aangekom het en heelwat nasate gelaat het).

Sy eerste twee seuns word in ouer bronne foutief aangedui as sy broers, maar J.J. Scheepers het in Familia No.4 1967 gewys daarop dat die doopinskrywing van sy seun Gerrit verwys na die vadersnaam as "Koenrd Jacobsz Scheeper" en die moedersnaam as "Teuntje Gysberts". Verder erf Gerrit saam met sy ouer broer Jacob hulle wetlike deel volgens hul vader se testament, waar hy na hulle verwys as "...aa n zijn twee mondige zoonen met namen Jacob en Gerrit Scheepers in zijn vorigh huwelik geteelt..."

Coenraad was 'n boer in die Drakenstein area so vroeg soos 1702 volgens die opgaafrolle van daardie jaar (wat in die argiewe van die HOIK in Holland bewaar word), en waar na hom verwys word as "Coenra ad Jacobse de Schepert" en ook sy vrou Teuntje Gysberts noem. Volgens JJ Scheepers sê Leibbrandt se Precis of Requesten en Memorien 1715-1806, no. 3 van 1723 dat hy op die plaas "De Liefde" op die oew er van die Breede Rivier in dieselfde distrik boer sedert 1706. Dis ongeveer 8 km vanaf Wolseley in die huidige distrik Tulbach en die grond was amptelik aan hom toegeken deur Goewerneur Mauritz Pasques de Chavonnes op 16 Februarie 1723.

Na sy dood het die plaas "De Liefde" oorgegaan na Jacobus Burger, man van sy dogter Geertruij - aangesien sy seuns Gerrit en Frederik na die Oosgrens van die Kolonie gegaan het.


Die van Scheepers beteken skaapherder.

Stamvader Coenraad Scheepers (a1) van Gelderland (nie Rotterdam nie, volgens sy testament in 1723 gemaak) arriveer met sy vrou Teuntje Gysberts en sy seun Jacob in die Kaap in 1699 of 1700, want hy wo rd nie gelys in die 1699 sensus nie, terwyl sy tweede seun Gerrit gedoop word aan die Kaap op 5 September 1700. Na Teuntje se dood trou hy met Maria Botha (dogter van Friedrich Both, stamvader van di e Bothas).

(Die ander stamvaders was Izaak Scheepers (a2), gebore in Rotterdam (Nederland) wat in 1712 hier aankom as skeepsoffisier in diens van die V.O.C. aan boord van die Grimmesteyn en wie se nageslag na ee n geslag uitgesterf het, en Hendrikus Josephus Schepers van Zutphen (a3), wat in 1854 eers in die Vrystaat aangekom het en heelwat nasate gelaat het).

Sy eerste twee seuns word in ouer bronne foutief aangedui as sy broers, maar J.J. Scheepers het in Familia No.4 1967 gewys daarop dat die doopinskrywing van sy seun Gerrit verwys na die vadersnaam as "Koenrd Jacobsz Scheeper" en die moedersnaam as "Teuntje Gysberts". Verder erf Gerrit saam met sy ouer broer Jacob hulle wetlike deel volgens hul vader se testament, waar hy na hulle verwys as "...aa n zijn twee mondige zoonen met namen Jacob en Gerrit Scheepers in zijn vorigh huwelik geteelt..."

Coenraad was 'n boer in die Drakenstein area so vroeg soos 1702 volgens die opgaafrolle van daardie jaar (wat in die argiewe van die HOIK in Holland bewaar word), en waar na hom verwys word as "Coenra ad Jacobse de Schepert" en ook sy vrou Teuntje Gysberts noem. Volgens JJ Scheepers sê Leibbrandt se Precis of Requesten en Memorien 1715-1806, no. 3 van 1723 dat hy op die plaas "De Liefde" op die oew er van die Breede Rivier in dieselfde distrik boer sedert 1706. Dis ongeveer 8 km vanaf Wolseley in die huidige distrik Tulbach en die grond was amptelik aan hom toegeken deur Goewerneur Mauritz Pasqu es de Chavonnes op 16 Februarie 1723.

Na sy dood het die plaas "De Liefde" oorgegaan na Jacobus Burger, man van sy dogter Geertruij - aangesien sy seuns Gerrit en Frederik na die Oosgrens van die Kolonie gegaan het.


GEDCOM Source

@R1200312375@ Ancestry Family Trees Online publication - Provo, UT, USA: Ancestry.com. Original data: Family Tree files submitted by Ancestry members.

GEDCOM Source

Ancestry Family Tree http://trees.ancestry.com/pt/AMTCitationRedir.aspx?tid=106302622&pi...

открыть все 17

Хронология Coenraad Jacobus Scheepers, SV/PROG

1678
3 сентября 1678
Horssen, Druten, Gelderland, Nederland (Нидерланды)
1698
1698
Gelderland, Netherlands
1700
5 сентября 1700
Caep de Goede Hoop, South Africa (ЮАР)
1700
Возраст 21
cape
1712
1712
Cape Province, South Africa (ЮАР)
1713
5 марта 1713
Cape of Good Hope, South Africa (ЮАР)
1715
19 мая 1715
Cape of Good Hope, South Africa (ЮАР)
1717
29 августа 1717
Cape of Good Hope, South Africa (ЮАР)