Historical records matching Cornelia Olivier, a1b2 SM
Immediate Family
-
husband
-
husband
-
husband
-
father
-
brother
-
brother
-
brother
-
sister
-
brother
-
brother
-
brother
About Cornelia Olivier, a1b2 SM
Hendrik Corneliszoon Olivier v. Ouwekerk in Nederland, a. 1661, vryburger en word as een v.d. beste tien boere op 1.4.1677 aangewys, waarna hy toegelaat was om ’n slaaf te koop, eienaar v. “Tygerberg” aan Liesbeekrivier † c. 1701 (MOOC 8/1 65) x Kaapstad 30.5.1677 Beatrix Guiberthe (Gysbertha) VERWEY * c. 1656 v. Woerden in Nederland, na eggenoot se afsterwe in 1702 word die plaas “Clara Anna Fontein”, huidiglik Bellville, aan haar toegeken, 1714 word leenplaas “Louisklip”, dist. Gouda in haar naam geregistreer † c. 1740 (MOOC 8/6 63) d.v. Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger v. Milligen, Nederland a1 Hendrik Corneliszoon Olivier van Ouwerkerk, in Nederland. Burger, gesterf: 1701. getroud: 30 May 1677 Beatrix Gysberta Verwey, van Woerden, in Nederland.
b1 Gysbert ≈ Kaapstad 2.5.1678, mede-eienaar v. “De Rustplaast”, Riebeeck-Kasteel † c. 1730 (MOOC 8/5 131), ongetroud b1 Gysbert gedoop: 2 May 1678
b2 Cornelis ≈ Kaapstad 19.3.1679 † Stellenbosch c. 1713
b3 Neeltje (Cornelia) ≈ Kaapstad 21.9.1681 x Kaapstad 2.10.1707 Cent JANTZ v. Leiden wew. en baastuinier † c. 1718 (MOOC 8/5 131 en MOOC 8/6 63) xx Christiaan SPRIGT
Cornelia Olivier, a1b2 SM's Timeline
1681 |
September 21, 1681
|
||
1681
|
|||
???? |