Cornelis Stefanus Jacobus Beukes, g3

Is your surname Beukes?

Connect to 3,791 Beukes profiles on Geni

Cornelis Stefanus Jacobus Beukes, g3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Cornelis Stefanus Jacobus Beukes, g3

Also Known As: "f4g3"
Birthdate:
Birthplace: "Biesjespoort", Keimoes, Benede Oranje, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Death: July 19, 1989 (70)
Upington, Benede Oranje, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Place of Burial: Upington, Benede Oranje, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Immediate Family:

Son of Lukas Daniel Beukes, b9c6d6e6f5 and Johanna Petronella Beukes
Husband of Johanna Jacoba (Hanna) Steyn
Father of Private and Private User
Brother of Gerhardus Johannes Beukes, g1; Johanna Maria Petronella Magrieta Beukes, g2; Magdalena Catharina Barnard, g4; Lukas Daniel Beukes, g5; Ebenhaezer (Eben) g6 Beukes and 1 other

Occupation: Onderwys Tsumeb
Managed by: Private User
Last Updated:

About Cornelis Stefanus Jacobus Beukes, g3

Studeer aan Opleidingskollege, Paarl. Begin onderwysloopbaan Jan 1942 as assistent, Warmbad SWA, 'n sesmanskool en een van die grootste laerskole in SWA. Vanaf April 1943 oorgeplaas as derde leerkrag te Mariental. In Mei 1944 oorgeplaas as hoof en superintendent te Aranos. Des 1945 oorgeplaas na Witvlei, naby Gobabis, as hoof van 'n eenmanskool. Einde Maart 1948 na Stellenbosch vir verdere studie twv onderrig aan minder begaafde leerlinge. Behaal DOSK Des 1948. Aug 1952 dringend oorgeplaas as Hoof en superintendent te Gibeon by pas voltooide nuwe skool en koshuis. Nov 1953 oorgeplaas na Otavi. Des 1960 oorgeplaas na skool en koshuis te Westdene, Keetmanshoop. In 1964 vir verdere studie na Bloemfontein. Behaal HOD in Kleinkinderonderwys in Des 1964. Begin Julie 1967 oorgeplaas as hoof van die groot Afrikaansmedium Laerskool Tsumeb.

Na sy vader se dood in Desember 1976 bedank hy die onderwys en neem die familieplaas, "Biesjespoort" oor.

Groot kindervriend, skilder van Suidwes-tonele, maak meubels, groot verbeterings en watervore op die familieplaas.

Heupprobleme, maar geen operasies aangegaan nie.

view all 13

Cornelis Stefanus Jacobus Beukes, g3's Timeline

1919
May 23, 1919
"Biesjespoort", Keimoes, Benede Oranje, Noord-Kaap, Suid-Afrika
1989
July 19, 1989
Age 70
Upington, Benede Oranje, Noord-Kaap, Suid-Afrika
????
Keimoes
????
Opleidingskollege Paarl
????
- 1948
Stellenbosch
????
Witvlei, Otavi
????
Keetmanshoop