Cornelis Johannes Bezuidenhout, e7

Is your surname Bezuidenhout?

Connect to 6,159 Bezuidenhout profiles on Geni

Cornelis Johannes Bezuidenhout, e7's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Cornelis Johannes Bezuidenhout, e7

Een van die eerste sewe Voortrekkers wat hulle,vanaf 1850 langs die Vaalrivier in die omgewing waar die latere Bloemhof ontsaan het,vestig op plase.

Hy vestig hom op Vlakkraal, langs Verlatenkraal waar die Bamboesspruit in vloei in die Vaalrivier en waar die rivier skerp Suidoos afswaai. Die plaas was bekend as langs die Vaalrivier.

Sien die verslag van Izak David van Niekerk 1870-1953, n kleinseun van Pieter Johannes van Niekerk 1807-1876 eienaar van Klipfontein (latere Bloemhof) ook een van die eerste sewe gepubliseer in Famnea Jargang 9 Uitgawe 2 Mei 2012.

At Coetzee

view all 13

Cornelis Johannes Bezuidenhout, e7's Timeline

1803
May 5, 1803
Distrik George, Cape Colony, South Africa
October 26, 1803
1824
November 7, 1824
Doornhoek, Beaufort Wes, Groot Karoo, Wes Kaap, Suid Afrika
1828
November 16, 1828
Beaufort West, Central Karoo DC, Western Cape, South Africa
1830
June 24, 1830
1836
1836
Vlakkraal, Wolmaransstad, Transvaal, South Africa
1838
January 14, 1838
KwaZulu-Natal, South Africa
1840
April 28, 1840
1874
July 23, 1874
Age 71
Bloemhof, North West, South Africa