Cornelis Johannes Visser, g6

Is your surname Visser?

Research the Visser family

Cornelis Johannes Visser, g6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Cornelis Johannes Visser, g6

Birthdate:
Birthplace: Winterhoek, Hanover, Northern Cape, South Africa
Death: March 22, 1867 (51)
"Schraalfontein", Fauresmith, Free State, South Africa
Place of Burial: Jagersfontein, Free State, South Africa
Immediate Family:

Son of Cornelis Johannes Visser, b2c12d1e4f4 and Martha Visser, b2c1d5e2
Husband of Elizabeth Johanna Burger; Elizabeth Johanna Visser and Jacoba Magdalena Cecilia Visser, b1c2d6e4f2g4
Father of Elizabeth Johanna Lubbe, b2c12d1e4f4g6h1; Jacoba Magdalena du Plessis, g6h2; Martha Catharina Susanna van der Merwe, g6h3; Johanna Cornelia Visser, g6h4; Anna Catharina Susanna van der Merwe, g6h5 and 11 others
Brother of Johanna Christina Du Plessis, g1; Christoffel Jacobus Visser; Johanna Catharina Visser, b2c12 f4g3; Johannes Hendrik Visser, g4 Tyoung; Anna Catharina Susanna Visagie, B2c12 G5 and 13 others

Occupation: Boer / Farmer
Managed by: Private User
Last Updated:

About Cornelis Johannes Visser, g6

Boedel / Estate No. VAB MHG V87

Jagersfontein is in 1800, soos ander gebiede in die Suid-Vrystaat, beskryf as een van die aangrypendste wild tuistes in die wêreld. Volgens oorlewering was een van die eerste wit eienaars van Jagersfontein, Cornelius Johannes Visser, ’n gebore jagter wat skynbaar as tydverdryf gereeld luiperds met die een helfte van ’n skaapskêr gejag het.

Volgens die register is die plaas Jagers Fontein vanaf 26 Junie 1836 tot 26 Junie 1851 aan I Oberholzer as Britse onderdaan verhuur teen £2 (R4) per jaar. Hierna vermeld die register dat die plaas op 3 Desember 1850 verkoop is en op 24 Februarie 1851 op die naam van Cornelis Johannes Visser oorgedra is sonder die betaling van oordragskostes.

’n Grondbrief is op 7 September 1872 vir die plaas Jagersfontein en ’n sekere gedeelte van die plaas Bloubosleegte uitgereik aan die boedel van wyle CJ Visser. Dit was vergesel van ’n kaart wat in 1872 opgestel is deur GF Stegmann.

Op 7 Oktober 1872 word hierdie hele plaas op las van die eksekutrise en erfgename in die boedel van wyle CJ Visser verkoop en op 5 November 1872 getransporteer te Fauresmith om weer op 14 November 1872 te Bloemfontein geregistreer te word, ten gunste van Jacoba Magdalena Cecilia Visser gebore Van Staden.

http://www.fak.org.za/vrystaatse-dorpe/xhariep/kopanong-munisipalit... http://www.geni.com/projects/OVS-SA-families/17050 http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=2524122

view all 22

Cornelis Johannes Visser, g6's Timeline

1815
May 9, 1815
Winterhoek, Hanover, Northern Cape, South Africa
1840
1840
1842
June 22, 1842
Fauresmith, Xhariep, Free State, South Africa
1843
November 5, 1843
Colesberg, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
1844
November 12, 1844
1846
April 8, 1846
Colesberg, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
1848
July 16, 1848
Schraalfontein, Fauresmith, Free State, South Africa
1849
July 16, 1849
Farm Schraalfontein, Fauresmith, Orange Free State, South Africa