![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1682374676)
![](https://assets10.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1682374676)
Cornelis POTGIETER, g. 7 Apr 1816 in Kromrivier, Uitenhage, 15,3 gedoop 15 Feb 1817 in Graaff-Reinet, 15 s. 3 Nov 1869 in Utrecht, 22 begrawe in Utrecht begrafplaas, Natal, 23 verw. nr. b1c6d4e3f2, 21 verw. nr. SABW Vol 5 p641. 3 MHG 0/20586, Landros van Lydenburg en boer op die plaas Geluk.26 Feb 2006 Bladsy 5 In 1838, trek hy van die Kaap na Natal saam met sy skoonvader, JC Espag (Voortrekkerstamouers 1835-1845, Jan Visagie), waar hy lid van Natal se Volksraad word. In 1843 trek hy verder na die Transvaal en vestig in 1845 op Ohrigstad. Cornelis was 'n lid van die Lydenburgse Volksraad (1850-1858). Hy onderteken die Sandrivier-konvensie names die Transvaal as Voorsitter van die Krygsraad. Hy was ook landros van Lydenburg en voorsitter van die Lydenburgse Volksraad. Bronne: Transvaalse Argiefstukke, Staatsekretaris; Inkomende stukke 1850-1853 (Staat 1949). Sien ook: Dictionary of South African Biography, Vol V, RGN 1987 ISBN 0 7969 0420 0. Hy trou 24 Rachel Catharina ESBACH, g. 8 Okt 1816 in Somerset, Kaap, 24 (dogter van Joachem Christoffel ESBACH en Rachel Catharina MEYER) gedoop 23 Feb 1817 in Graaff-Reinet, 17 s. 10 Jul 1881 in Plaas Klipfontein, Middelburg. 24 Rachel: MHG 0/1790, 64j 9m 2d, sterf in die huis van haar seun Lucas Solomon.
1816 |
April 7, 1816
|
Krommerivier, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
|
|
1817 |
February 15, 1817
|
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1838 |
May 9, 1838
|
Uitenhage, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
|
|
1840 |
September 5, 1840
|
Uitenhage, Nelson Mandela Bay Metropolitan Municipality, Eastern Cape, South Africa
|
|
1842 |
March 16, 1842
|
Uitenhage, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
|
|
1844 |
May 31, 1844
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1846 |
June 30, 1846
|
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
|
|
1848 |
September 3, 1848
|
Lydenburg, Ehlanzeni, Mpumalanga, South Africa
|
|
1850 |
February 7, 1850
|
||
1854 |
June 2, 1854
|
Lydenburg, Ehlanzeni, Mpumalanga, South Africa
|