Cornelius Gerhardus van Rooyen

How are you related to Cornelius Gerhardus van Rooyen?

Connect to the World Family Tree to find out

Cornelius Gerhardus van Rooyen's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

About Cornelius Gerhardus van Rooyen

Hybristophilia and Heaven: The Ballad of Gert and
Joey https://www.josha-journal.org/system/articles/merged_pdfs/000/000/8...

Cornelius Gerhardus van Rooyen (11.4.1938 -15.1.1990) 'Gert'

- SA paedophile serial killer who killed at least six young girls between 1988 &1989. Apprehended due to the bravery of Joan Booysen

x1957 Bettie (divorced 1964)

  • 1958 Annemarie
  • 1959 Hannes
  • 1960 Judith
  • 1961 Flippie

x 1967 Alet

  • Jan 1968 Gerhardus
  • Aug 1983 Mannetjie

https://en.wikipedia.org/wiki/Gert_van_Rooyen

From Facebook"

See also:https://www.facebook.com/groups/GvROndersoek/ & https://www.facebook.com/bokkie.van.3

  • In 1954 word Gert van Rooyen vir die eerste keer gevang vir motordiefstal, en na 'n verbeteringskool naby sy huis gestuur.
  • 1955 word hy in Tokai vir dieselfde oortreding, maar ook diefstal van 'n vuurwapen na 'n verbetring skool gestuur. Die vermoede is dat hy na sy oupa hulle (wat in daardie stadium in Muizenberg gewoon het) gestuur is.
  • 1956 word hy na 'n rehabilitasie sentrum in Kroonstad gestuur vir motordiefstal asook diefstal van klere
  • Gert maak ook 'n draai in Walvisbaai,maar bly nie lank nie. Op pad terug na SA werk hy dan ook 'n ruk in Keetmanshopp by die Kooperasie as motorwerktuigkundige
  • In 1957 trou Gert met Bettie, sy eerste vrou
  • 1958 Annemarie, sy eerste dogter word gebore
  • 1959 Hannes van Rooyen, die oudste seun word gebore
  • Na Hannes se geboorte sluit Gert aan by die Polisie einde Oktober 1959, wat hy dan weer na drie maande,einde Januarie 1960 verlaat. Rede onbekend.
  • 1960 Gert se dogter Judith word gebore, en in 1961, Flippie, sy jongste seun by Bettie.
  • Tydens Flippie se geboorte bevind Gert hom weer in die tronk, waar hy vriende maak met ene Flip van Rensburg. Iemand wat hy weer in 1981 in die tronk ontmoet.
  • 1964 skei Gert en Bettie, en die twee oudste kinders word by Stienie, Gert se ma groot, terwyl die jongste twee saam met Bettie 'n nuwe lewe begin in Brakpan/Benoni area.Tydens hierdie egskeiding is Gert nog in die tronk vir mototrdiefstal
  • 1964 was nie 'n goeie jaar vir Gert nie, want sy pa is ook dood in hierdie tyd
  • 1966 sterf Gert se Oupa, Stienie se pa in die Kaap
  • 1967 Ontmoet Gert vir Alet, by haar ma se huis in Mountainview en drie maande later is hulle twee getroud. Voor die troue dwing Gert vir Alet om haar kind na 'n weeshuis te stuur
  • Januarie 1968 word Gerhardus van Rooyen gebore
  • April 1970 gaan haal Gert vir Judith en Flippie by Bettie en haar nuwe man in Kemptonpark. Hy maak gebruik van 'n hofbevel en die maatskaplike dienste om die kinders te kry. Flippie hulle word vertel dit is net vir 'n vakansie. Moet later hoor hulle ma is dood in 'n motorongeluk wat 'n leuen was.In hierdie tyd bly Gert en Alet in 27ste laan. Saam met die twee oudste kinders word hierdie dan 'n nuwe gesin
  • 1970 skei Gert en Alet vir die eerste keer
  • In 1973 word die kinders in verskillende koshuise gesit. Die twee oudstes in Koster die jonges in Dendron
  • In 1973 gaan Flippie saam met sy pa visvang naby Burgesfort/Steelpoort
  • In 1974 word al die kinders uit die koshuise gehaal en gaan woon almal op die plaas naby Hammanskraal.
  • In hierdie tyd word Alet vreeslik deur Gert aangerand, en Gert word aangespreek deur die Hoofouderling en Predikant van die gemeente. In 1975 gaan hou hierdie drie gesinne saam vakansie by Hentiesbaai.
  • 1976 Gert en gesin trek na Micheal Brink straat
  • 1977 skei Gert en Alet vir 'n tweede keer
  • Februarie 1979 word die twee meisies by die Iskor klub omgekoop met die belofte dat hy vir hulle sal koek gee, Die binne handvatsel van die motor is voor die tyd verwyder, en die kinders kon dus nie ontsnap nie. Hulle word erg verniel en die volgende oggend naby hul huise afgelaai Op daardie stadium was Gert en Alet na bewering van bed en tafel geskei
  • November 1979 vonnis oplegging in hierdie saak. Gert word tot ses jaar gevonnis, waarvan 'n gedeelte opgeskort is. Dit is hierna wat daar met reg na Gert van Rooyen as Pedofiel verwys word. Die meisies was onder 12 jaar oud. Gert bied aan dat sy prostaatklier verwyder kan word om van sy drange ontslae te raak
  • Tydens hierdie gevangenis straf ontmoet Gert vir Ricky Parsons, en Dr Gert Snyman wat hom weer na die Here lei. Dit is dan ook hier waar hy sy wens uitspreek om as pastoor opgelei te word. Flip van Rensburg is nou ook weer saam met hom in die gevangenis. So ook ene Arthur Barrett en ander
  • Einde 1982 word Gert vrygelaat, en sy jongste kind saam met Alet word gebore Aug 1983 nl Mannetjie.
  • 1984 koop hy die huis in Malherbestraat 227, en trek daar in met Aletta hulle. Gert en Alet word in 1986 /1987 ander blyplek in Sarel straat 710 gekry.
  • 1985 word daar na bewering vir hom, Alet Gerhard en Mannetjie se vakansie betaal by Impala woonstelle in Durban deur 'n Indiër man (Naam bekend) Hier die selfde man het in 1990 vir Gerhard, Sanet en die kinders by dieselfde plek vir 'n vakansie betaal

More dan die jare 1986 plus.....

scontent-cph2-1.xx.fbcdn.net/v/t1.6435-9/235152393_4429327973757238_616853520599601221_n.jpg?_nc_cat=101&ccb=1-5&_nc_sid=825194&_nc_ohc=VjbulQKIWs0AX9npemw&_nc_oc=AQkVPQLFPbGgPLq7rcC2DVA7DPrCkzH1Kplmj4K8MmcbIExrbvrbNC6Dk-IESpYkW4w&_nc_ht=scontent-cph2-1.xx&oh=ecb44b0c06e0bcc58951a40633bc21ec&oe=6148C3FF

Marriage https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSVG-KTSB?cc=28212...