Daniel Godfried Hartman

Is your surname Hartman?

Connect to 21,617 Hartman profiles on Geni

Daniel Godfried Hartman's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Daniel Godfried Hartman

DN KAB 5423/1858

Eerste bewoners Gamkaskloof deel 2, die verband tussen Danie Hartman, Petrus SwanePoel en Jacobus Cordier. Uit: Calitzdorp Kanttekeninge Malan Roux

Ook van besonderse belang is die inligting wat te vinde is by Petrus Swanepoel se oom Abraham Christoffel Swanepoel, se tweede vrou Johanna Maria Botha se boedel inventaris. Onder die opskrif ‘Baten des Boedels’, word ‘n hele lang lys name van mense genoem wat geld aan die boedel verskuldig is. Een van hulle is Pieter Andries Swanepoel(Janz)- bedoelende die seun van Jan – en dat hy woonagtig is in die ‘Swartberg, Beaufort’( Weereens ‘n bevestiging waaronder Gamkaskloof eers bekend gestaan het). Dit is verseker ons dit was Petrus(Pieter) Andries, want sy pa was Jan Andries. Hy skuld toe nog 9 riksdalers op die koeie wat hy gekoop het. Maar die storie word einlik nog veel intersanter, want dit bleik dat Gert (seun van Petrus)se skoonma ‘n niggie van sy pa was. Sy was die vrou van Jacobus Cornelis Cordier(*1774), nl Judith Esther Susanna Hartman, ged 1790. Sy het weer ‘n neef gehad wat net ‘n jaar jonger as sy was en na sy huwelik na Coega in die Oos-Kaap getrek het waar hy ook oorlede is. Sy volle name was Daniel Godfried Hartman en hy is op 14/11/1791 gedoop. Was hy nie dalk die seun , Danie wat deur Kiewer ontvoer was nie? Die Hartmans was natuurlik ook vanaf die vroegste tye van ons omgewing en daar is nog steeds afstammelinge hier, bv die bouer Christo Martin Nel(gebore by Elandspad), wie se moeder Hessie Hartman was. Baie van ons onthou ook nog vi room Hekkie Hartman (Hendrik Jacobus geb 14/9/1921) wat op die hoek van van Cloete en Keerom straat agter die ou begraafplaas (CZR) gewoon het. Die huis was aanvanlik die van sy oom , Johannes Petrus Hartman. Hekkie het in Groenfontein grootgeword waar sy pa Koot(Jacobus willem 12/4/1882-12/9/1972) die winkel en die poskantoorjie op die draai tussen Kraaldorings en Groenfontein gehad het en waarheen mense uit Gamkaskloof oor Wyenek gestap het om inkopies te doen. Vandag is dit die oulike galerytjie en koffieplek van Peter Giani en Michael Muuren van George. Die eerste huis vandaar terug Calitzdorp se kant toe , op die draai in ‘n small klofie, was Koot se huiswat hy vir hom laat bou het. Tans woon Noel Wood , die Perdeman , en sy vrou Barbara , daar. Uit bostaande kan gesien word dat Danie Hartman familie was van beide Petrus Swanepoel en Jacobus Cordier. Die afleiding hieruit kan wees, dat hy hierdie inligting oor die Kloof megedeel het aan hulle, en daarom dat hulle in Gamkaskloof gaan bly het.

------------------------------------------------------------------------

  • DEPOT KAB
  • SOURCE MOOC
  • TYPE LEER
  • VOLUME_NO 6/9/83
  • SYSTEM 01
  • REFERENCE 5423
  • PART 1
  • DESCRIPTION HARTMAN, DANIEL GODFRIED. DEATH NOTICE.
  • STARTING 1858
  • ENDING 1858

-------------------------------------------------------------------------

view all 16

Daniel Godfried Hartman's Timeline

1790
June 26, 1790
Kabeljous River, South Africa
1791
November 24, 1791
Age 1
Papkuilfontein Lookout, South Africa
1815
August 7, 1815
Algoabaai, District , Uitenhage, Port Elizabeth, South Africa
1817
April 14, 1817
Uitenhage, Port Elizabeth, EC, South Africa
1819
January 24, 1819
Uitenhage, Cape Colony, South Africa
1821
March 10, 1821
Uitenhage, Eastern Cape, South Africa
1824
November 16, 1824
Uitenhage
1827
April 15, 1827
Port Elizabeth
1829
August 22, 1829