Daniel Nicolaas Meyer

Is your surname Meyer?

Connect to 84,774 Meyer profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Daniel Nicolaas Meyer

Daniel Nicolaas Meyer en sy broer Jan het die stuk grond van 13 morg, waar die Burgersentrum van Alberton later sou staan en waar nou die "Alberton City" inkopiesentum is, van hul neef Johannes Petrus (Jan) Meyer gehuur. Jan Meyer het die stuk grond van sy stiefvader Abraham Viljoen gekoop vir 13 pond.

Daniel Nicolaas en sy broer Jan was met die twee Le Maitre susters getroud. Hulle was die dogters van die Franse, en eerste onderwyser, Thomas Le Maitre van Alberton, wat skool gehou het in die woonhuis van sy skoonseun Daan.(Inligting bekom uit dokumente in besit van die Albertonse Erfenis Kommitte.)

Sy seun Cornelius Johannes Floris sou later hierdie grond koop vir 60 pond, en 'n melkery daar bedryf.

view all

Daniel Nicolaas Meyer's Timeline

1866
June 23, 1866
1899
February 1899
1902
May 31, 1902
1903
August 30, 1903
Alberton, Gauteng, South Africa
1904
December 1904
Alberton, Gauteng, South Africa
1938
1938
Age 71
Alberton, Suid Afrika, Gauteng
????