David Adolph Michiel Botha, d10e5

Is your surname Botha?

Connect to 22,549 Botha profiles on Geni

David Adolph Michiel Botha, d10e5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About David Adolph Michiel Botha, d10e5

Die Pioniershuis in Silverton, Pretoria, is teen die helfte van die 19de eeu deur David A.M. Botha gebou. Grepe uit die lewe van hierdie pionier word geskets, wat tegelykertyd die geskiedenis van die pioniersjare in Pretoria en omgewing weerspieël. David Botha was nie slegs een van die vroegste intrekkers in hierdie omgewing nie, maar het as voorsitter van die Volksraad die broedertwis wat uitgeloop het op die Burgeroorlog van 1861-1864 intens belewe. Hierna het hy hom teruggetrek op sy plaas en is in 1879 oorlede.

- Gepubliseer in die artikel "David Adolph Michiel Botha (1806-1879): Pretoriase Pionier" deur JC Pretorius in die "South African Journal of Culture and History", vol.1, uitgawe 4, 1987

p. 72 Voortrekkerstamouers 1835-1845, JC Visagie

view all

David Adolph Michiel Botha, d10e5's Timeline

1806
May 26, 1806
Swellendam, Cape, South Africa
June 1, 1806
1825
August 6, 1825
1828
November 29, 1828
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
1831
August 14, 1831
1833
January 11, 1833
1836
November 6, 1836
1839
April 21, 1839
1879
March 26, 1879
Age 72
Kleinfontein, Pretoria, Transvaal, South Africa