Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About David Christiaan Christoffel Swanepoel, b6c4d1e4
1. In die doopregister van Uitenhage is sy name net ‘Christiaan Christoffel’ geskryf, maar uit ander dokumente blyk dit dat sy name ‘David Christiaan Christoffel’ was. 2. Adres ten tye van sy 1ste huwelik: Blaauwboschfontein. 3. Adres ten tye van sy 2de huwelik: Kwartelfontein. 375 4. Kinders f1 - f3 is uit sy 1ste huwelik gebore. 5. Kinders f4 - f13 is uit sy 2de huwelik gebore.
Boedel / Estate No. VAB MHG S1245
Dis ongelukkig moeilik om die persoon se geboorteplek te bepaal. Die oos-Kaapse Boesmansrivier is ‘n 230km lange rivier. Dit ontstaan noord van Kirkwood, vloei oos verby Alicedale, voordat dit suid en oos draai na die dorpe Kenton-on-Sea en Boesmansriviernond wat weerskante van die riviermonding is. Dit sal nie die Natalse Boesmansrivier wees nie, want hy is voor die Groot Trek gebore.
Hy sterf intestaat en sonder eiendom.
David Abraham Swanepoel
David Christiaan Christoffel Swanepoel, b6c4d1e4's Timeline
1819 |
November 12, 1819
|
Boesmansrivier, Cape, South Africa
|
|
December 26, 1819
|
Uitenhage, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
|
||
1861 |
July 26, 1861
|
||
1863 |
October 22, 1863
|
||
1865 |
1865
|
||
1869 |
May 5, 1869
|
||
1871 |
April 23, 1871
|
||
1873 |
January 24, 1873
|