Dirk Cornelis "Dirkie" Uys

How are you related to Dirk Cornelis "Dirkie" Uys?

Connect to the World Family Tree to find out

Dirk Cornelis "Dirkie" Uys's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

Dirk Cornelis Uys

Also Known As: "Dirkie"
Birthdate:
Birthplace: Swellendam, Cape Colony
Death: April 11, 1838 (15)
Italeni, Natal Colony, South Africa (Killed with his father in battle at Italeni)
Immediate Family:

Son of Kmdt. Petrus Lafras "Piet" Uys and Alida Maria Uys, b1c5d1e2
Brother of Dogter 1 Uys, E8d1/b1c5d2e3f2; Petrus Lafras Uys, F7/b1c5d2e3f4 and Jacobus Johannes Uys, b1c5d2e3f1

DVN: b1c5d2e3f3
Managed by: (Jill) Robinson
Last Updated:

About Dirk Cornelis "Dirkie" Uys

Wikipedia, the free encyclopedia

After the massacare of Piet Retief and his men by Dingaan on 6 February 1838, a number of Voortrekker camps were also attacked by the Zulu impis. These Voortrekkers appealed to other treks, particularly those of Piet Uys and Hendrik Potgieter in the Orange Free State, for help. Both treks sent out commandos to help, including Uys' fifteen-year-old son, Dirkie. During the subsequent Battle of Italeni, Piet Uys was mortally wounded by an assegai while riding to the rescue of two of his cornered men. The rescue party failed. Dirkie Uys was ahead of his father with most of the party when he heard his father ordering one of his men to leave him where he had fallen. Seeing the Zulus closing in on his father, Dirkie Uys turned around his horse, shouting "I will die with my father", and charged. He shot three Zulu warriors, briefly forcing them to retreat, but they rushed at him and stabbed him off his horse. Dirkie Uys fell beside his father, where they were both stabbed to death. This version of events is depicted on one of the historical friezes of the Voortrekker Monument. After the Battle of Blood River, Piet Uys' remains were found by a detachment, but Dirkie Uys' never were.

  • ****************

navorsing oor Slag van Italeni
BEELD 14 April 2023
Seugnet van Zyl
Nuwe inligting oor hoe en waar die Voortrekkerheld Dirkie Uys en sy pa dood is, kom 185 jaar na hul dood aan die lig in 'n boek wat pas bekend gestel is.
Die heldedaad van Dirkie Uys is sekerlik een van die bekend-stes in die Afrikanergeskiede. nis.
Hy het as 15-jarige seun saam met sy pa, Piet, op kommando vertrek om teen Dingaan se
Zoeloes te gaan veg. Op 5 Maart 1838 het hulle saam met 'n bere. de kommando van 347 mans op. getrek om die Zoeloes te gaan aanval en om die vee te gaan haal wat by die Voortrekkers afgeneem is.
Jaco Cilliers, bestwurder van erfenisbewaring by die Voortrekkermonument, dr. Gerrit Haarhoff, skrywer van Die Slag van Italeni/The Battle of
Op die derde dag het hulle die Italeni, en dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK en Voortrekkermonument, tydens die ekspedisie na Italeni in KwaZulu-Natal. vyand in sig gekry en 'n geveg het uitgebreek by Italeni, an-derkant die Buffelsrivier op pad
HUISDOKTER SKRYF BOEK
na Umgungundlovu, of Dingaan
E Nuwe feite oor
toesak, het hy volgens corlewe ring met sy perd omgedraai en geskree: "Ek sal saam met my pa sterf!" Toe het hy op die Zoe. loes afgestorm.
Volgens oorlewering het Dir.
kie drie krygers geskiet, wat
held Dirkie Uys
hulle vir 'n rukkie gestuit en laat terugtre het, maar hulle het weer gekom en hom met assegaaie gesteek totdat hy van sy perd afgeval het. Dirkie het langs sy pa geval, waar albei met assegaale doodgesteek is.
Tien Voortrekkers is in dié veldslag dood en die gebeure word op een van die historiese friese van die Voortrekker• monument in Pretoria uitge-beeld.
Presies wat daar gebeur het, waar die terrein is, asook die laaste rusplek van die Voortrekkers wat daar dood is, was vir jare onseker.
Die eerste weergawes van die slag is deur die werk van Gus. tav Preller geboekstaaf in die reeks Voortrekkermense. Dit was gegrond op die herinnerin-daar was vier ooggetuieverslae van Italeni. Ongelukkig is dit eers sowat 60 jaar ná die slag opgeteken en daar was heelwat gebreke en teenstrydighede.
Met behulp van moderne teg-nologie het nuwe navorsing on-teenseglik bewys dat die huidi-ge kennis oor die Slag van Itale. ni foutief is.
In sy boek Die Slag van Itale. ni/The Battle of Italeni, wat Dinsdagaand by die Voortrek-kermonument bekend gestel is, kyk dr. Gerrit Haarhoff (67), 'n huisdokter van Mbombela, na dié teenstrydighede en stel 'n nuwe verloop van gebeure voor wat waarskynliker is as die van die oorspronklike geskiedskry. wers.
'Bring egtheid'
Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK en
Voortrekkermonument, wat ook deel was van die ekspedi-sie na Italeni, sê: "Die belang-rikheid van deeglike navorsing bring vir ons egtheid en waarheid in ons geskiedenis.
Dingaan kon dié geveg van sy voorstep af sien."
ge van die oud trekkers self en
Die boek werp nou meer lig op die rebeure van Italeni, waar die slag presies was en waarskynlik ook waar die Uys. se begrawe is.
Haarhoff het verlede jaar die terrein saam met lede van die
Federasie van Afrikaanse Kul-tuurvereniginge (FAK) besoek
Anton van Vollenhoven, argeo
en deeglik gefynkam.
Haarhoff se navorsing het
loog en buitengewone professor in geskiedenis aan die Noord.
ook lig gewerp op die aard van wes-Universiteit, die beendere Uys sr. se wond. 'n Assegaai het nou ondersoek om te bepaal of sy long deurboor en die dokter dit wel die Uysse is wat daar het bepaal dat hy net agt tot begrawe is. tien minute met dié wond sou
Die geveg het volgens Haar-
kon oorleef.
Hulle het ook afgekom op vyf
hoff se berekeninge net 2,3 km
Voortrekkergrafte.
van Umgungundlovu plaasge-

  • Ek is oortuig dat Piet en Dir-

vind. Hy kon ook nou bevestig dat Italeni 'n kopple is.
kie Uys daar begrawe is."
"Ons kan nou lets nuuts van
Dit is bepaal deur hoe ver 'n die Groot Trek vertel, want die gewonde man binne at tot tien minute sou kon beweeg. verdui-
slagveld was total verlore tot nou."
delik Haarhoff.
Haarhoff se hy stel al sy lewe
"Piet Uys was dodelik ge. wond. Daar het bloed by sy
lank belang in geskiedenis.
"Ek het van kleins af in die
neus uitgeloop, wat daarop dui
Slag van Italeni belang gestel,
dat sy long deurboor is."
maar nooit geweet waar dit
Volgens Haarhoff sal prof.
plaasgevind het nie."

view all

Dirk Cornelis "Dirkie" Uys's Timeline

1823
March 3, 1823
Swellendam, Cape Colony
1838
April 11, 1838
Age 15
Italeni, Natal Colony, South Africa