ds. Dirk Pieters Postma, SV/PROG

How are you related to ds. Dirk Pieters Postma, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

ds. Dirk Pieters Postma, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

ds. Dirk Pieters Postma, SV/PROG

Also Known As: "Durk"
Birthdate:
Birthplace: Dokkum, Friesland, Nederland (Netherlands)
Death: December 28, 1890 (72)
Burgersdorp, Eastern Cape, Zuid-Afrika (South Africa)
Place of Burial: Burgersdorp, Eastern Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Pieter Pieters Postma and Lolkje Arjens Postma
Husband of Marijke Baukes Postma; Janna Wilhelmina Free; Ida Postma; Susanna Lasea Kruger b7c2d6e3f6 and Johanna Wilhelmina van Biljon
Father of Grietje Durks Postma; Adrianus Postma; Martha Du Plessis; Brechtje Van Rooy; Helenius Postma and 23 others
Brother of Pieter Pieters Posthuma; Arjen Pieters Postma; Janke Pieters Postma and Tietje Pieters Postma

Occupation: Reverend Reformed Church, Predikant eerste Gereformeerde kerk
Managed by: Private User
Last Updated:

About ds. Dirk Pieters Postma, SV/PROG


Postma was die jongste kind van Pieter Pieters Postma en Lolkje Arjens Boekhout. Hoewel hy as "Durk" gedoop is, het hy dié Franse spelling reeds in Nederland laat vaar ten gunste van die Nederlandse spelling, "Dirk". Sy ouers was eenvoudige arbeidsmense wat in behoeftige omstandighede gelewe het. Hy verloor sy vader op vyfjarige leeftyd toe sy moeder na vyf kinders moes omsien. Die lewe was swaar en eenvoudig sodat Postma die skool op 15 verlaat om as "blikslagersknecht" (hulp vir 'n loodgieter[3]%29 die versorging van sy moeder op hom te neem. Saam met sy moeder vereenselwig hy hom met die kerklike "Afscheiding" van lidmate van die Hervormde Kerk in 1834 in Nederland waardeur die afgeskeidenes in leer, diens en tug reformerend teruggekeer het tot die belydenisskrifte, liturgie en kerkregering soos vasgestel deur die Sinode van Dordrecht van 1618 - '19. Op 12 Mei 1838 lê Postma belydenis van geloof af in die Afgescheiden Christelijk-Gereformeerde gemeente van Wanswerd en deur dié verbintenis met die Afskeiding van 1834 vereenselwig hy hom met die gereformeerd-konserwatiewe volksdeel in Nederland. Bediening in Nederland[wysig]

Hy voel sterk die roeping om predikant in sy kerk te word en, by gebrek aan 'n teologiese skool in die wordingsjare van sy kerk, ontvang hy sowat 'n jaar lank privaat teologiese opleiding by ds. T.F. de Haan wat by hom 'n besondere liefde vir die ou tale kweek. Postma word op 5 Julie 1840, sonder formele teologiese opleiding, bevestig as bedienaar van die Woord in sy eerste gemeente, Minnertsga. Hierna bedien hy in Nederland agtervolgens Middelstum-Bedum (1842 - '44), Wildervank (1844 - '49) en Zwolle (1849 - '58). In Nederland het hy vroeg 'n belangrike aandeel in die vestiging en opbou van die kerklike lewe. As jong man onderskei hy hom as 'n bekwame leier en geniet hy vertroue. Hy beywer hom veral vir Christelike onderwys, vir die versoening van botsende partye binne die Christelijke (Afgescheidene) Gereformeerde Kerk (Christelike Afgeskeie Gereformeerde Kerk) en vir die oprigting van 'n eie teologiese skool, wat in 1854 om Kampen tot stand kom.

http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Spesiaal:Cite&page=Dirk_P... http://af.wikipedia.org/wiki/Dirk_Postma

Klein begin Toe die Gereformeerde Kerk op 11 Februarie 1859 te Rustenburg gestig is, was daar 35 lidmate uit die distrik Mooirivier teenwoordig. Reeds op 11 Januarie 1858 het vyftien man uit die Hervormde Kerk bedank. Tot 1863 sou hierdie lidmate die Wyk Mooirivier van die Rustenburg-gemeente vorm. Dienste is gehou op plase soos Buffeldoorns (Schuttes), Nooitgedacht (Schoemans), aan die Schoonspruit (Yssels) en ook in privaatwonings te Potchefstroom. Die koms van ds. Dirk Postma uit Nederland na Suid-Afrika was vir die Gereformeerdes 'n gebeurtenis van die allergrootste belang. Sy koms spruit voort uit die ontevredenheid van sekere lidmate met die destydse staatskerk, die Hervormde Kerk, veral wat betref die sing van Evangeliese gesange. Hierdie lidmate, met P. J. W. Schutte as een van die leierfigure, het aan dié kerk kennis gegee dat hulle “wenschen te bestaan als eene Vrije Gereformeerde Kerk, overeenkomstig de leer, tucht en dienst der vaderen, zooals die zich te Dordrecht, in de jaren 1618 en 1619 hebben geopenbaard in hunne Nationale Synode … ” So het dit dan gebeur dat ds. Postma die leiding sou neem met die stigting van kerke met Gereformeerde belydenis in ons land. Hy moes veel smaad en hoon verduur, maar hy het rustig voortgegaan. Hy het groot afstande per perdekar en ossewa afgelê, vergesel van broeders soos P. J. W. (Flip) Schutte en andere. Hy het op sy reise 'n joernaal gehou. Dit kan vandag in die argief van die Gereformeerde Kerke op Potchefstroom gelees word. Wyle grof. G. C. P. van der Vyver het 'n baanbrekerwerk oor vader Postma geskryf wat op talle plekke soos 'n storieboek lees. Op 6 November 1859 kom Postma op P. J. W. Schutte se plaas Buffeldoorns aan en Sondag, die 7e, hou hy hier die eerste diens in Transvaal. Hier is die fondament van ons gemeente gelê.



Eerste predikant van Gereformeerde kerk.

Eerste Professor by Teologiese skool te Burgersdorp


Graf: https://graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=829143. Sterfatum van 1830 op voller foto foutief (soos aangetref op 2020-09-14)

Dirk Postma se lewensverloop en veral m.b.t woonplek, en sy gades en kinders, verskil met die van ander stamvaders. Die meeste het as jong mans na SA gekom. Dirk het eers ‘n lang verblyf in sy stamland tot op ouderdom ongeveer 40, waartydens 3 gades hom jonk ontval, te wete Marijke Baukes De Ruijter; Janna Wilhelmina Free en Ida Sijpkens. Lg ook nie so jonk nie, 36. Al drie het kinders, maar het nie in SA gewoon nie en is dus nie stammoeders nie. Drie van Ida Sijpkens se kinders kom wel na SA, die ander 2 is nog nie ondersoek nie.

Susanna Lasea Kruger en Johanna Wilhelmina Postma is plaaslik gebore en het plaaslik verwekte kinders, en is dus stammoeders vir Dirk.

view all 36

ds. Dirk Pieters Postma, SV/PROG's Timeline

1818
January 10, 1818
Dokkum, Friesland, Nederland (Netherlands)
1841
July 26, 1841
Barradeel, Waadhoeke, FR, Netherlands
1843
June 26, 1843
Middelstum, Loppersum, Groningen, Netherlands
1846
March 2, 1846
Wildervank, Veendam, GR, Netherlands
1847
December 5, 1847
Wildervank, Veendam, Groningen, The Netherlands
1852
June 15, 1852
Zwolle, Zwolle, Overijssel, The Netherlands
1854
January 21, 1854
Zwolle, Zwolle, Overijssel, Netherlands