Dorathea Magdalena Jonker

Is your surname Jonker?

Research the Jonker family

Dorathea Magdalena Jonker's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Dorathea Magdalena Jonker (Olivier)

Also Known As: "Dorie"
Birthdate:
Death: June 1981 (89)
Martha Hofmeyer Old Age Home (Old Age)
Place of Burial: South Africa
Immediate Family:

Daughter of Johannes Stephanus Olivier and Anna Josina Isabella Grobler
Wife of Barend Christoffel Jonker
Mother of Anna Josina Isabella Fourie, b9c1d4e1f1; Private; Barend Jonker, b9c1d4e1f3; Private and Private
Sister of Ockert Petrus Jacobus Olivier; Private; Private; Private; Anna Josina Isabella Olivier and 2 others

Occupation: House wife
spouse: They were nephew and niece
Managed by: A.J Issabel Du Toit (Fourie)
Last Updated:
view all 19

Immediate Family

About Dorathea Magdalena Jonker

Sy is tannie Dorie genoem, sy het kwaai gelyk maar hard gewerk op die plaas Rietvley naby Pietersburg (Polokwana) Sy en Oupa en Ouma Groot was ook in die Konsentrasiekamp in Irene waar haar sussie AJI Olivier so op ongeveer 4 jaar oorlede is. Hulle is van Wepener omgewing se kamp, na Irene verskuif. Sy het vertel hulle het gemaak asof hulle turksvye gepluk en voor in hulle hemde gedra het sodat die Khakies dit ook gedoen het en dan met die duisende doringtjies gesukkel het. Ek, haar kleindogter Issabella Fourie het haar selde sien lag, seker min gehad om oor te lag in daardie swaar tye. Ouma Dorie en haar man BC Jonker was neef en niggie, Ouma Dorie moes ook haar jongste boetie help grootmaak nadat haar moeder gesterf het 'n paar dae na sy geboorte

view all

Dorathea Magdalena Jonker's Timeline

1891
November 16, 1891
1892
January 17, 1892
1917
December 5, 1917
Polokwane, Central, Limpopo, South Africa
1922
October 13, 1922
1981
June 1981
Age 89
Martha Hofmeyer Old Age Home
????
Polokwane New Cemetery, South Africa