![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1708984556)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1708984556)
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33S7-8BV6-RRL?i=74&cc=1... AKTEUITMAKERSERTIFIKAAT ten gunste van Johannes Zacharias SCHOEMAN gebore 18 MAART 1925 in trust vir sy kinders. (15 MAART 2019)
Kragtens Akte 2140/1968 van 16 MEI 1968 is transport gepasseer uit boedel wyle Elizabeth Catharina SCHOEMAN gebore BROOKS No 32/68 ten gunste van Johannes Zacharias SCHOEMAN gebore 18 MAART 1925, in trust vir haar kinders gebore of nog gebore te word ten aansien van
1. Resterende gedeelte van plaas RUNNYMEDE No 704, 196 morge 582 vk roede
2. Plaas MALTA No 1281, 220 morge
3. Onderverdeling 1 van plaas MARLOW No 1810, 293.3350 morge
4. 0,5 aandeel van onderverdeling 14 van plaas LANGVERWAG No 1075, 258 morge
onderhewig aan lewenslange reg van vruggebruik vir Johannes SCHOEMAN, gebore 12 MAART 1888, geregistreer 16 MEI 1968 in Servituutregister no 207s/1968 en na sy dood ten gunste van Johannes Zacharias SCHOEMAN gebore 18 MAART 1925, en sy eggenote Dorothea Susanna Maria SCHOEMAN gebore BROOKS op 4 DES 1932 gehuwd in gemeenskap van goedere of langslewende van hulle en
Onderworpe aan voorwaarde dat as enige van ons kinders sterf sonder om kinders na te laat, sal hul eggenoot geen vruggebruik geniet nie, en dan sal bemaking terugval na die die kinders van ons oorblywende kinders"
Geteken Bloemfontein 4 JUN 1968.
(Bygevoeg deur Y. DROST op 5 MAART 2024)
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33S7-8BK8-K8P?i=107&cc=... Sterfkennis Theunis Isias Meyer BROOKS 27 SEP 1973 Sanddraai, Warden. Boedel nr 1804/73. (10 MAART 2018). Gebore 20 MEI 1904 Warden. Sy gebore 4 DES 1932.
STERFKENNIS
BROOKS
Theunis Isias Meyer
ID 426-332631
Blank
S. A. Burger
Boer
Gewone verblyfplek: Sanddraai, Warden
Gebore 20 MEI 1904 Warden
Sterf 27 SEP 1973 Sanddraai, Warden
Het roerende goedere nagelaat
Het Testament nagelaat
Het boedel wat R2000 te bowe gaan nagelaat
Getroud in gemeenskap van goedere te Warden met Catharina Johanna Elizabeth NN
Geen vooroorlede eggenoot
Kinders:-
Dorathea Susanna Maria SCHOEMAN (gebore BROOKS), gebore 4 DES 1932
Johannes Zacharias BROOKS, gebore 24 JAN 1935
Johannes Petrus BROOKS, gebore 24 SEP 1939
Theunis Esias BROOKS, gebore 19 JAN 1944
Elizabeth Catharina BROOKS, gebore 12 JUL 1953
Ouers:-
Vader: Johannes Zacharias BROOKS (Oorlede)
Moeder: Elizabeth Catharina BROOKS (gebore MEYER), (Oorlede)
Geteken Warden 5 OKT 1973 deur C. J. E. BROOKS, langslewende eggenote, aanwesig by dood.
(Bygevoeg deur Y. DROST op 5 MAART 2024)
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-GBQW-T68?i=289&cc=... Aanhangsel A vir boedel van Johannes SCHOEMAN. Lewenslange vruggebruik van kinders. Bladsy 1. (16 MAART 2019)
Aard van Reg en hoe en wanneer oorledene dit verkry het
Vruggebruik boedel wyle E. C. SCHOEMAN
David Hermanus SCHOEMAN gebore 16 AUG 1921 en eggenoot Anna Catharina Barbara SCHOEMAN gebore OOSTHUYSEN op 6 NOV 1923
1. Plaas MOFFAT No 1563 van plaas DE RAND No 1539, 200 morge = R6015.00
2. Gedeelte bekend as JOHNS RUST No 1361 van plaas VISSERING No 1360, 664 morge 364 vk roede = R28479.00
Totaal = R34494.00
Johannes Zacharias SCHOEMAN gebore 18 MAART 1925, en sy eggenote Dorothea Susanna Maria SCHOEMAN gebore BROOKS op 4 DES 1932
1. Resterende gedeelte van plaas RUNNYMEDE No 704, 196 morge 582 vk roede = R12495.00
2. Plaas MALTA No 1281, 220 morge = R7860.00
3. Onderverdeling 1 van plaas MARLOW No 1810, 293.3350 morge = R14389.00
4. 0,5 aandeel van onderverdeling 14 van plaas LANGVERWAG No 1075, 258 morge = R4282.00
Totaal = R39027.00
Elizabeth Catharina Uys SCOTT gebore SCHOEMAN, gebore 9 AUG 1934 en eggenoot James Robert SCOTT gebore 29 JUN 1934
1. Resterende gedeelte van plaas MARLOW No 1810, 538.3050 morge = R28659.00
(Bygevoeg deur Y. DROST op 5 MAART 2024)
---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
1932 |
December 4, 1932
|
Warden, South Africa
|
|
1984 |
June 7, 1984
Age 51
|
Warden, South Africa
|