Matching family tree profiles for Dr Pieter le Fras Nortier
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
Privatechild
-
Privatechild
-
Privatechild
-
daughter
-
mother
-
sister
-
sister
-
Privatesibling
About Dr Pieter le Fras Nortier
Dr Peter le Fras Nortier (1884 – 1955)
Gebore 13 April 1884 op n plaas in Willowmore as oudste van 9 kinders. Woon die Hoer Seunskool en Victoria Kollege op Stellenbosch by. 1905 Rhodes-beurs van die Hoer Seunskool, Stellenbosch aan hom toegeken. 1905-08 Tuis in Pembroke College, Oxford vir preliminere mediese kursusse. 1908-11 Liverpool Universiteit vir die graad MB ChB 1913-14 Huisdokter en navorsing in geslagsiektes waarvoor n MD aan hom toegeken word. 1916 Begin op Clanwilliam praktiseer. 1917 Trou met Agatha Krige: vier dogters Charite, Clemency, Joy en Amneste word gebore. 1917 Distriksgeneesheer vir Clanwillaim en Van Rhynsdorp, vir Clanwilliam tot 1952 Spoorwegdokter Eendekuil/Klawer tot 1944, mediese beampte, besproeiingswerke, Olifantsrivier. 1948 Ere-D Sc van Universiteit Stellenbosch vir sy Navorsing in Landbou, Rooibostee, lemoene (Clanor Orange), grondbewaring (kompos van munisipale afval en proklamasie van die Nortier Reserwe, naby Lambertsbaai) 1952 Tree af as mediese praktisyn* 1955 9 April oorlede op Clanwilliam. Op 19 Mei word n ere-doktersgraad postuum aan hom (en aan Albert Schweitzer) deur die Universiteit Kaapstad toegeken.
- Op Clanwilliam gedien as lid van die Afdelingsrad, munisipaliteit (ook as Burgemeester), Olifantsrivier-besproeiingsraad en ander liggame.
Page 14 Lantern 1992 41:2
Dr Pieter le Fras Nortier's Timeline
1883 |
April 13, 1883
|
Willowmore, Eastern Cape, South Africa
|
|
1884 |
June 15, 1884
Age 1
|
Willowmore, Eastern Cape, South Africa
|
|
1919 |
February 21, 1919
|
||
1928 |
June 14, 1928
|
Clanwilliam, Western Cape, South Africa
|
|
1955 |
April 9, 1955
Age 71
|
Clanwilliam, Western Cape, South Africa
|