Matching family tree profiles for Ds Carl Wilhelm Irene Pistorius
view all
Immediate Family
-
Privatechild
-
mother
-
brother
-
brother
-
Privatesibling
-
Privatesibling
-
brother
About Ds Carl Wilhelm Irene Pistorius
Nota van Sonia Grobler: "Ek was vandag by die Irene konsentrasiekamp. Ek onthou hoe oom Carlie lankal terug vertel het waar sy naam vandaan kom.Sy ma is eendag saam met emily Hobhouse uit die Irene KK om te gaan praat oor die haglike toestande in die konsentrasiekamp. Sy het die een nag uitgeslaap en haar man ontmoet waar oom Carlie verwek is. Twee van sy boeties is dood in die kamp. Weet jy hiervan? In die kamp soos hy vandag lyk is daar geen Pistorius aangeteken nie. "
Is daar enige iemand wat meer lig op hierdie bewering kan plaas. Laat weet asseblief vir my of Sonia Grobler.
Scrooby Pistorius
view all
Ds Carl Wilhelm Irene Pistorius's Timeline
1902 |
May 19, 1902
|
Irene Konsentrasiekamp, Centurion, Pretoria, Gauteng, South Africa
|
|
1932 |
June 6, 1932
|
Pretoria, Pretoria, Gauteng, South Africa
|
|
1967 |
April 25, 1967
Age 64
|
HF Verwoerd Hospitaal, Pretoria, Pretoria, Gauteng, South Africa
|