![](https://assets11.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1695767951)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1695767951)
public profile
Hermanus Kriel * Hanau am Main, Hesse-Nassau, Pruise 1689 + Paarl Diamant, Paarl 08.02.1739, (in die Drakensteinse doopregister word sy naam as "Hermannus" geskryf )
xx Stellenbosch 29.04.1725, Elisabeth Anna MALAN * 30.11.1701 + 07.02.1767. Sy is die tweede kind van die stamvader Jacques Malan109 en Isabeau le Long.
Na Hermanus Kriel se dood 1739, is sy met Johann Caspar Schlee van Schlieben in Sakse getroud. Bronne: 1.Kriel Register. 2. Sy naam kom voor in die register van vlugtelinge wat hulp van die Franse Gereformeerde Gemeente van Frankfurt ontvang het 3. Malan, H. 1988. Die Malans van Suid-Afrika : geskiedenis en geslagsregister. Blyvooruitsig : Die Outeur, 1988, 10 4. Sy is ook in die Stellenbosch doopregister ingeskryf 5. Hugo A.M. met medewerking van Van der Bijl J. 1963. Die Kerk van Stellenbosch 1686-1963 : ‘n geskiedenis van die kerkgeboue van die Nederduits Gereformeerde Gemeente te Stellenbosch, en van die mense wat hulle gebou het, vanaf die dae van Simon van der Stel tot op die huidige dag, in opdrag van die Kerkraad van Stellenbosch. Kaapstad : Tafelberg (Registeruitgawe no. 4), 227 (Bylae VI: Opgawe van persone wat in die kerk begrawe is, vir sover bekend, 1730-1810. - Jacob Malan en Elisabeth de Long (sic) is hier in die Kerk begrawe. Jacques Malan is in ongeveer 1690 in hierdie land getroud met Elizabeth le Long, weduwee van Jean Jourdan. Hulle boer te “Morgenster”, Hottentots-Holland, + 1742. Jacques het lank op die Kerkraad van Stellenbosch gedien
Baptism
NGK Stellenbosch
Elisabeth Anna, dogter van Jaqùes Mallang d' moeder Elisabeth le Long, getùijgen Anna Roùsseaù, en Daniel Uijoe (soo vindt) den 22e Janrij 1702 gedoopt.
- Stellenbosch Doopboek 1688 -1732
Marriage to Harmanus Kriel SV/PROG
NGK Stellenbosch
29e ditto [April 1725] Harmanus Kriel van Hanouw, met Elisabeth Mallam van Cabo jonge dr.
- Stellenbosch Trouw Boek 1700 - 1788
1701 |
November 30, 1701
|
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
November 30, 1701
|
|||
1702 |
January 22, 1702
|
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1726 |
August 4, 1726
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1727 |
December 21, 1727
|
Cape Town, Cape of Good Hope, Suid Afrika
|
|
1729 |
June 12, 1729
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1731 |
March 18, 1731
|
Swellendam, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1733 |
April 12, 1733
|
Stellenbosch, WC, South Africa
|
|
1734 |
March 14, 1734
|
Cape of Good Hope, South Africa
|