Elsje Hendrikse / Pietersen

Is your surname Gerrits?

Connect to 4,547 Gerrits profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Elsje Hendrikse / Pietersen

Dit is bekend dat Elsje Gerrits verbintenisse met drie mans gehad;
Hermanus Pietersen,
Willem Hendrikse en
Jantje Pietersen/Peters.
In ongeveer 1738 het sy ‘n
seun, Hermanus (gedoop 24/5/1739), van Hermanus Pietersen. In 1747 word haar
kind, Anna Maria Pieterse (gedoop 17/12/1747) wat later trou met Johannes Martin
Els, gebore. Soos reeds genoem is die vader van dié kind Willem Hendrikse.

Sy is egter waarskynlik ook die Elsje Gerrits by wie Andreas Kock van Brunswick
(Braunschweig), Duitsland ‘n buite- egtelike dogter, Sophia, het in 1743 21. Die
volgende is die doopinskrywing

Dit lees:
Sophia (onecht) de gezegde vader Andries Cock, die moeder en getuijge Elsie
Gerritse

Jan Martin Els en Anna Maria
Pieterse (Dié paartjie was pas
getroud (op 8/5/1763). Anna Maria
Pieterse is Elsje Gerrits se
oudste dogter by Hendrik
Willemse.
(Tensy Elsje Gerrits hier “Elsie
Speldenberg” genoem word is dié
getuie Elsje Speldenberg, die
ouma van Anna Elizabeth
Weyers en tree sy moontlik as
doopmoeder op omdat Elsje
Gerrits dalk gesterf het met die
geboorte van hierdie kind. Haar
ma, Anna Elizabeth Gerrits, was
reeds dood. Haar ouma, Elsie
Speldenberg, het dus as
doopmoeder ingestaan)

http://www.e-family.co.za/ffy/RemarkableWriting/ElsjeGerrits.pdf

view all 12

Elsje Hendrikse / Pietersen's Timeline

1720
1720
Caep de Goede Hoop, South Africa
1721
November 16, 1721
Age 1
1747
December 16, 1747
Stelenbosch
1750
August 16, 1750
Cape of Good Hope, South Africa
1755
February 2, 1755
Cape of Good Hope, South Africa
1757
December 25, 1757
Cape of Good Hope, South Africa
1760
September 7, 1760
Caep de Goede Hoop, South Africa
1763
April 4, 1763
Cape of Good Hope, South Africa
????