Ernest Hendrik Coetzer

Is your surname Coetzer?

Research the Coetzer family

Ernest Hendrik Coetzer's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Ernest Hendrik Coetzer (Afrikaans)

In my pa JACOBUS JOHANNES MARTHINUS COETZEE (gebore 1923 se Biografie, het hy die volgende geskryf oor Oupa grootjie ERNST HENDRIK COETZER:

"Oupa ERNST en ene KASPER JAN HENDRIK VAN WYK het op 17 September 1901, by HOLFONTEIN saam gesneuwel, gedurende die ANGLO-BOERE OORLOG. Swartes het 'n vrouelaer aangeval, toe is hy en van Wyk gedood. Hulle is saam in een graf begrawe, omdat daar nie tyd was om twee grafte te grawe in die oorlogs omstandighede nie."

Hulle is later bymekaar op Rietfontein (Rustenburg distrik), op die familie plaas begrawe.

Ek sal later 'n foto van die grafte plaas. Magdalena Johanna (Daleen) Coetzee

view all 13

Ernest Hendrik Coetzer's Timeline

1862
June 26, 1862
Wysfontein, Rustenburg distrik
1880
1880
Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa
1884
February 21, 1884
Rustenburg, Transvaal, South Africa
1888
July 13, 1888
1890
January 25, 1890
1892
February 9, 1892
1894
October 2, 1894
1895
October 15, 1895
Rustenburg
1900
October 29, 1900
Rustenburg