Matching family tree profiles for Ernst Hermann Martin Jäckel
view all
Immediate Family
About Ernst Hermann Martin Jäckel
Inligting vanaf Marlene Algra:
Hy het in 1913 uitgekom na Suid Afrika. Hy was eers by sendingstasie Mphome (Kratzenstein) en word daarna na Blauberg gestuur.
Met die uitbreek van die Eerste Wereldoorlog word hy geinterneer, maar weer op parool vrygelaat. Hy werk tot 1926 op Blauberg.
Johann Ahlers vermoed dat Martin Jäckel tydens internering bevriend geraak het met Robert Karl Heinrich Ahlers. RKH Ahlers het vir 'n aantal jare in die tydperk 1919-1925 by 'n vriend/e in Blauberg gaan bly en daar gewerk. Hierdie vriende is waarskynlik Martin Jäckel en sy twee Franz-swaers. Hulle was almal aanvanklik saam in Fort Napier, Pietermaritzburg geïnterneer tydens die Eerste Wêreldoorlog.
view all
Ernst Hermann Martin Jäckel's Timeline
1888 |
April 1, 1888
|
Grünberg, Schlesien, Preußen
|
|
1922 |
October 10, 1922
|
Bochum, Blaauwberg, Pietersburg, Transvaal, Suid Afrika
|
|
1931 |
June 1, 1931
|
Johannesburg, Transvaal, Suid Afrika
|
|
1957 |
February 16, 1957
Age 68
|
Pietersburg, Transvaal, Südafrika
|