Ernst Friedrich Walters, SV/PROG

Is your surname Walters?

Connect to 24,646 Walters profiles on Geni

Ernst Friedrich Walters, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Ernst Friedrich Walters, SV/PROG

Also Known As: "Ernst Fredrich Walter"
Birthdate:
Birthplace: Breslau, Germany
Death: circa 1697 (32-41)
de Caep de Goede Hoop
Immediate Family:

Son of Johan Walters
Husband of Catharina Walters
Partner of Maria Walters, SM/PROG
Father of Maria Harting; Anna Catharina van Biljon and Maria Walters, SM

Managed by: Private User
Last Updated:

About Ernst Friedrich Walters, SV/PROG

Ernst Friedrich Walters

was from Breslau, Germany
The orphan chamber placed his child with someone to be taken care of.

Ernst was a leatherworker 1688 - 1697 and he farmed in partnership with Christoffel Snyman. He appeared on 18 July 1693 in a case of trespassing the law which prohibited trading

Die verwysing na hom en Catharina van die Kaap in Hoge is 'n interessante een en waarskynlik gebaseer op 'n hofsaak waar 'n soldaat Jan Rutter betrap is by 'n slavin Catrijn. Rutter se vonnis was dat hy 'n maand se soldy moes opoffer terwyl die slavin vir ses maande in kettings moes werk. Die vonnis is uitgestel sodat daar ondersoek gedoen kan word na 'n verdere klagte naamlik dat sy Walters se minnares was.

Walters kom die eerste keer in 1688 in die Opgaafrolle voor en daar word nie aangedui dat hy getroud was nie. Ook in 1692 is hy nog alleen maar in 1695 word Maria van die Kaap as sy vrou aangedui en ook dat hy 'n dogter het. Ek kon nie enige verder inskrywings van hom kry nie. AJ Böeseken dui in haar boek Slaves and Free Blacks at the Cape aan dat hy van 1688 -1697 as leerlooier in diens van die VOC was. 'n Mens moet dus aflei dat hy omstreeks1697 oorlede is want op 26 Maart 1698 word daar met Christoffel Snijman ooreengekom "dat hij het kind van Ernst Frederik Walters tot desselfs mondige jaren sal onderhouden voor 360 Kaapse gulden en voor 't gebruijk van 't land en huisjes dat kind behorende". Hierdie Snyman het in vennootskap met Walters geboer (volgens die Stamvader webblad op die plaas Sandvliet) Dit is nou hier waar die raaisel begin oor die Maria Walters met wie Bernardus van Biljon getroud was. Heese en Lombard sê dat sy of die weduwee of die kind van EF Walters was, maar as Bernardus van Biljon met Maria van die Kaap (Walters se weduwee) getroud was hoekom is die kind dan in Snijman se sorg geplaas? Daar word ook nooit na Barnardus van Biljon se vrou verwys as Maria van die Kaap nie maar altyd as Maria Walters. Ek RAAI dus dat sy die dogter van EFW en Maria van de Kaap was. Die inligting oor huwelike in die Drakenstein gemeente vir die tydperk 1720 - 1724 ontbreek egter so ek kon nie die inskrywing nagaan nie. Hulle is nie in Stellenbosch of Kaapstad getroud nie en hulle kinders is in Drakenstein gedoop.

Bronne: GC de Wet Die Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting 1657 - 1707 J Hoge Personalia of the Germans at the Cape

Saamgestel deur: Jan van Biljon biljon@gom.co.za AM van Rensburg


VOC - Opvarenden

Gegevens van Ernst Fredrick Walter uit Breslau

Datum indiensttreding: 26-05-1680 Datum uit dienst: 00-00-1686 Functie bij indiensttreding: Soldaat Reden uit dienst: Gerepatrieerd Uitgevaren met het schip: Afrika Waar uit dienst: java Maandbrief: Nee Schuldbrief: Ja

Gegevens van de vaart Schip: Afrika Vertrek: 26-05-1680 Kamer: Amsterdam Kaap: 18-09-1680 01-10-1680 Inventarisnummer: 5292 Folio: 281 Aankomst: 18-11-1680 Batavia DAS- en reisnr.: 1397.3 Opmerkingen: Functie (jong) bootsman is veranderd naar (jong) matroos on http://vocopvarenden.nationaalarchief.nl/detail.aspx?ID=1579066


Baptism of Anna Caterina Walters

   NGK Drakenstein

Le 22 avril 1695 Anna Caterina fille de hernes frederik Waltré Et Caterina Le temoins Et hansel Verbat Et Marie La noy
Translation: The 22nd April 1695. Anna Caterina daughter of Hernes Fredrik Waltre and Caterina, the witnesses were Hansel Verbat and Maria La Noy on http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/drakenste...


Inventaris der goederen nagelaten bij den overledene vrijburger op Drakensteijn, Ernst Fredrik Walter, soo als deselve op den 25:en Octob:r 1697 door de ondergesz: gecommitteerde Weesmeesteren, ten huijse van Hans Silverbag, door aanwijsinge van desselfs huijsvrouw van voorn: Silverbag, gen:t Anselaar hebben bevonden

...

Aldus geinventariseert ten dage en jaare als boven gecommitteerd Weesmeesteren.

[Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Reference no.: MOOC8/1.32] on http://databases.tanap.net/mooc/



Ernst Friedrich Walters was werksaam as looier tusses 1688-1697 en het ook in vennootskap geboer saam met Christoffel Snyman. Op 18 July 1693 verskyn hy in die hof in verband met ‘n saak van onwettige handeldryf.
Die verwysing na hom en Catharina van die Kaap in Hoge is 'n interessante een en waarskynlik gebaseer op 'n hofsaak waar 'n soldaat Jan Rutter betrap is by 'n slavin Catrijn. Rutter se vonnis was dat hy 'n maand se soldy moes opoffer terwyl die slavin vir ses maande in kettings moes werk. Die vonnis is uitgestel sodat daar ondersoek gedoen kan word na 'n verdere klagte naamlik dat sy Erns Friedrich Walters se minnares was. Walters kom die eerste keer in 1688 in die Opgaafrolle voor en daar word nie aangedui dat hy getroud was nie. Ook in 1692 is hy nog alleen maar in 1695 word Maria VAN DE KAAP as sy vrou aangedui en ook dat hy 'n dogter het. AJ Böeseken dui in haar boek Slaves and Free Blacks at the Cape aan dat hy van 1688 -1697 as leerlooier in diens van die VOC was. 'n Mens moet dus aflei dat hy omstreeks1697 oorlede is want op 26 Maart 1698 word daar met Christoffel Snijman ooreengekom "dat hij het kind van Ernst Frederik Walters tot desselfs mondige jaren sal onderhouden voor 360 Kaapse gulden en voor 't gebruijk van't land en huisjes dat kind behorende". Hierdie Snyman het in vennootskap met Walters geboer (volgens die Stamvader webblad op die plaas Sandvliet) Dit is nou hier waar die raaisel begin oor of is dit nou die Maria Walters met wie Bernardus van Biljon getroud was. Heese en Lombard sê dat sy of die weduwee of die kind van Erns Friedrich Walters was, maar as Bernardus van Biljon met Maria van die Kaap (Walters se weduwee) getroud was hoekom is die kind dan in Snijman se sorg geplaas. Daar word ook nooit na Barnardus van Biljon se vrou verwys as Maria van die Kaap nie maar altyd as Maria Walters. Daar word dus vermoed dat sy die dogter van Ernst Friedrich Walters en Maria van de Kaap was.

On 13 July 1695 Ernst Friedrich Walter hired Pieter Becker from the Company to work on his farm Lubeck, Simondium, Drakenstein, at a rate of ƒ10 per month of which Becker received ƒ5.5 along with his food, drink and accommodation. ƒ4.5 went to the Company coffers

view all

Ernst Friedrich Walters, SV/PROG's Timeline

1660
1660
Breslau, Germany
1683
1683
1695
April 2, 1695
Cape , South Africa
1695
1697
1697
Age 37
de Caep de Goede Hoop