Matching family tree profiles for Estienne "Steven" Fouché, b8
Immediate Family
-
son
-
son
-
daughter
-
daughter
-
father
-
mother
-
brother
-
brother
-
sister
-
sister
About Estienne "Steven" Fouché, b8
FOUCHÉ lyn = a1b6
Bron: eSAGI Database CD 3.50 by Lucas RINKEN of WGGSA
Bygelas deur Y. DROST, 28 APR 2010
-------------------------------------------------------------------------------
Inventaris en Vendu Rol der goederen naergelaten en met er dood ontruijmt bij wijlen den landbouwer Philip Fouchet, en desselfs overleedene huijsvrouw Anna Fouche, ten voordeele van haer vier naergelatene kinderen, genaemt
- Anna
- Steeven
- Susanna en
- Philip Fouchet
...
Aldus publijk verkogt aen Drakenstijn deesen 11 Maij 1711.
- Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Reference no.: MOOC10/1.69 on http://databases.tanap.net/mooc/
"Hy het in 1715 as kneg by sy swaer Louis le Riche gewerk op die plaas Kromrivier, Wagenmakersvallei vir 10 guldens per maand. Hy het 600 guldens by sy ouers geërf waarmee hy 4 kalwers, 'n os, 'n koei en 'n ysterpot gekoop het. Om sy kapitaal te vermeerder het hy sy drie osse aan Louis le Riche verkoop en twee aan Claas Jansz van Rensburg teen 10 guldens elk. Pieter Willems Schalk het 'n os van hom gekoop vir 11 riksdaalders. Hy het ook vir ander boere geploeg en ge-eg. Hy boer later (met vee) op die leningsplase De Knollevalley aan die Breërivier en Welgevonden aan die Breërivier. Ses slawe het hom met sy boerdery gehelp." Source: Huguenot Memorial Museum
Boek der Gestorvene, Tulbagh - 1765 "Stephanus Fouche d'oude over Gourits Rivier" - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-F3XN?i=457&ca...
Estienne "Steven" Fouché, b8's Timeline
1687 |
1687
|
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1723 |
1723
|
Cape Colony
|
|
1729 |
September 25, 1729
|
Stellenbosch, Cape Winelands, WC, South Africa
|
|
1731 |
October 14, 1731
|
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1734 |
1734
|
Cape Town, Cape Province, South Africa
|
|
1736 |
November 4, 1736
|
||
1765 |
1765
Age 78
|
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
???? |