Frederick Ernst Welgemoed

Is your surname Welgemoed?

Connect to 621 Welgemoed profiles on Geni

Frederick Ernst Welgemoed's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Frederick Ernst Welgemoed

Marriage : https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91K-63TW-N?i=304&...

-----------------------------------------------------------------


GEDCOM Note

<p> </p><p><p>Sien Sterftekennis nr. : 630/1851.Daar is twee weergawes van die S.K.Eerste een, onderteken deur sy vrou Martha Cornelia, op gewoneongelynde papier en dan weer een, ingevul op diestandaardSterftekennis-vorm, deur sy skoonseun Petrus Jacobus Vermaak. Daarbestaan twyfel oor die presiese datum van sy geboorte. : Hy is oorledeop 14 Des 1850 en sy vrou gee sy ouderdom aan as 51j 9m 14dae, dusmoes sy geboortedatum op 28 Feb 1799 gewees het. Die bron UPEGIS geesy doopsdatum aan as 22 Okt 1797 , en IGI ( International GenealogicalIndex ) gee ook sy doopsdatum aan as 22 Okt 1797 -- dit moet 'n foutwees. Aanvaar dus dat hy 53 j 9m 14d oud moes gewees het. Die anderteenstrydigheid word gevind in die rekords van sy trousertifikaat;daar word sy ouderdom aangegee as 22 jaar oud op1821( amperonleesbaar) wat sy geb. datum dan bevestig op 1799. ( maar UPEGIS geesy troudatum aan as 1824 ??). In 1842 het hy gewoon by " Eiland,Visrivier, Albanie." later getrek na Klein Winterhoek,Uitenhage.</p><p><p></p></p><p>Volgens die bron : " Goverment Gazette " van 25 Jan. 1849 , was hydie eienaar van 3 plase in die gebied bekend as :" The Field-cornetcyof "Kleine Winterhoek " Die name van die plase was (is) : 1.Hartebeesten Fontein ( Hartebeestfontein) Hy het hierdie plaasgekoop van Christoffel G. Snyman op 29 Nov 1842. Die plaas was 3000morg groot. ( Akte nr. : 237 en inskrywing nr. : 3). Op 30 Aug 1871het hy 'n stuk van die grond , groot 1 morg, verkoop ( akte nr. : 284) aan die koloniale regering . Hierdiegrond is gebruik vir dieoprigtng van 'n "convict station ".Die "convicts" was daar gehuisvesterwyl hulle ingespan was om die pad na Graaf-Reinette deur die klowete bou. 2. Brak Fontein ( Brakfontein) 3. Hollegat. Die brongeskryf deur John Centlivres lys op bladsy 281 'n sekere F.J.Welgemoedwat 'n diaken was in die N.G. Kerk van Albanie en dus 'n betaaldeamptenaar in diens van die regering. Daar was in daardie tyd ( 1843 )geen Welgemoed met die voorletters F.J. nie. Aanvaar dus dat daarspelfout was met die oorskryf van die bron en dat die persoon na wieverwys word wel Frederik Ernst was.

view all 17

Frederick Ernst Welgemoed's Timeline

1799
February 28, 1799
Zuurbron, division of Uitenhage
October 22, 1799
WC, South Africa
October 22, 1799
1825
December 10, 1825
Dist. of Albany
1827
January 18, 1827
Uitenhage, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
1829
January 20, 1829
February 7, 1829
Albanie
1831
April 6, 1831
Fish River (farm), Albany district, South Africa
1833
August 1, 1833
Albanie, dist.