Matching family tree profiles for Gerrit Stephanus Harmzen
Immediate Family
-
son
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
father
-
brother
-
brother
-
brother
About Gerrit Stephanus Harmzen
Death Notice: VAB MHG 31612 (1940)
ANGLO BOERE OORLOG
"Die oorlog sou spoedig sy tol eis onder die huisgesin. Die HARMZEN broers is met die Kroonstad Kommando na die Wes-Front waar hulle ook deel was van die mag wat die Engelse by die slag van Magersfontein verslaan het. Hulle het deel van genl. Cronjé se magte gebly en het uiteindelik saam met Cronjé die geveg by Paardeberg beleef. Dit was tydens hierdie slag dat die jongste broer, Willem, op 18.2.1900 gesneuwel het. Die broers is uiteindelik terug na hulle plase en het vermoedelik later weer by die magte van genl. Christiaan de Wet aangesluit. Die vrouens en kinders het 'n redelike vreedsame tyd beleef totdat die Engelse gedurende Augustus 1901 1901 hulle huise vernietig het. Die vrouens en kinders is hoofsaaklik na die konsentrasiekamp by Brandfort geneem. Van hulle kon egter daarin slaag om uit die hande van die Engelse te bly deur op die eilande in die Vaalrivier te skuil." http://www.genza.org.za/index.php/en/herald-nw-genealogy-series/die...
Gerrit Stephanus Harmzen's Timeline
1874 |
August 14, 1874
|
Kroonstad, Northern Free State, Free State, South Africa
|
|
1896 |
March 25, 1896
|
Bothaville, Lejweleputswa, Free State, South Africa
|
|
1897 |
October 14, 1897
|
||
1899 |
July 24, 1899
|
South Africa
|
|
1904 |
March 29, 1904
|
||
1909 |
February 12, 1909
|
||
1940 |
January 24, 1940
Age 65
|
"Doodsdrift", Bothaville, Lejweleputswa, Free State, South Africa
|