![](https://assets13.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1701294885)
![](https://assets13.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1701294885)
Volgens sy kleinseun Pieter Andries Theron het Gerret op plase in die Murraysburg/Graaff Reinet omgewing gewerk maar dit is nie presies seker watse werk dit was nie. Hy het voor sy dood in 'n kamer gewoon van 'n huis in Donkinstraat Graaff Reinet. Hy is op Graaff Reinet begrawe maar daar is nie 'n grafsteen op sy graf nie - die oorspronklike grafskrif was op 'n houtraam gedoen wat deur sy seun Charl David Naude gemaak is. Die houtraam grafskrif het egter oor die jare heen verweer en heeltemal verbrokkel.
1863 |
April 26, 1863
|
Pearston, Eastern Cape, South Africa
|
|
1885 |
March 1, 1885
|
||
1886 |
August 2, 1886
|
||
1888 |
November 3, 1888
|
Aberdeen, EC, South Africa
|
|
1890 |
August 19, 1890
|
||
1892 |
September 15, 1892
|
||
1894 |
September 23, 1894
|
||
1896 |
December 12, 1896
|
||
1939 |
1939
Age 75
|
Murraysburg, Central Karoo DC, Western Cape, South Africa
|
|
???? |