Gert Johannes Jacobus Buitendag

Is your surname Buitendag?

Connect to 1,033 Buitendag profiles on Geni

Gert Johannes Jacobus Buitendag's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Gert Johannes Jacobus Buitendag

Gerrit owned a large farm named Klipfontein in South Africa. ...........on the 9th of February 1846 the committee purchased the farm KLIPFONTEIN, three Thousand six hundred and seven morgen in extent, on the Stormberg spruit, from Mr. Gerrit Buytendag ... Source: http://books.google.nl/books?id=vcQ7UHRtoxoC&pg=PA247&lpg=PA247&dq=...

Uittreksel vanuit die Buitendag boek van ME Pretorius Gerrit Buitendag was 25 jaar oud toe hy in 1807 op Graaff Reinet met die 16-jarige EIsie Viljoen getroud is. Sy was die jongste dogter van Johannes Hercules Viljoen en Barbara Jacomina Pelser.

Teen die tyd dat Gerrit Buitendag Klipfontein verkoop het, was sy eerste eggenote Elsie Viljoen reeds oorlede en is hy in 1837 we er getroud met Elizabeth Catharina Maria Grobler. Hulle eerste seun Hendrik Johannes Jacobus is in 1838 gebore en op die negentiende September 1838 op Cradock gedoop. Hy is egter kort daarna oorlede maar 'n

volgende seun is op die 30 ste Januarie 1841 gebore en hy is Abraham Johannes Hendrik gedoop. Kortweg Bramie. So skryf die ou vader dan sy dertien kinders se name voor in die Statebybel, sy kosbaarste besitting, maar die gedagte is ook nie meer so goed nie, let op hoe die name en datums verskil van die in die geslagslys wat uit die doopregister afgeskryf is. 1. Soon, genaamd Johannes Hercules geboren 24 September 1808 2. Soon, genaamd Frederik Willem geboren 27 Mei 1810 3. Dogter genaamd Johanna Catharina Wilhelmina geboren 16 Des. 1813 4. Barrabra Jacomina Susara, geboren 6 April 1816 (sic) 5. Elizabeth Carolina Maria, geboren 11 November 1817 6. Gert Albertus Jacobus, geboren 25 Januarie 1820 7. Henning Petrus Cornelius, geboren 21 September 1821 8. Anna Maria, geboren 21 Februarie 9. Engela Hercolina Hendrina, geboren 18 November 1826 10. Catrina Wilhelmina, geboren 9 Junie 1828 11. Maria Fredrika, geboren 19 Februarie 1830 12. Fredrika Cathrina, geboren 29 Augustus 1931 13. Abraham Johannes Hendrik, geboren 30 Januarie 1841

view all 20

Gert Johannes Jacobus Buitendag's Timeline

1782
May 22, 1782
Cape Town, Cape Province, South Africa
October 27, 1782
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
October 27, 1782
1808
September 25, 1808
Spitskop, Distrik Graaf-Reinette
1810
May 29, 1810
1813
November 16, 1813
1816
April 6, 1816
1817
November 11, 1817
1820
January 25, 1820
Winburg, Free State, South Africa