![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1698169356)
![](https://assets13.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1698169356)
Veldk. Gert Cornelis OLIVIER is in 1859 gebore en het 82 jaar oud geword. Toe komdt. (later president) Paul Kruger in 1865 die Vrystaters met 'n Transvaalse kommando teen die Basoetoes gaan help het, het hy 'n tyd op Rietfontein, die plaas van sy vader, Jacobus OLIVIER gestaan en het die sesjarige Gert vir hom melk na die laer weggebring. Daardie plaas Rietfontein is vandag byna geheel deur die water van die Vaaldam bedek. In 1878 is hy met Anna Christina Meintjies getroud, toe hy nog nie 20 jaar oud was nie. As vrederegter, kerkraadslid en skoolkommissie-lid het hy die gemeenskap trou gedien en hy het dwarsdeur die Tweede Vryheidsoorlog dapper geveg. By die vrede was sy flukse ryperd wat hom in tallose gevegte in skermutselings gedra het, nog fris en sterk, By sy dood was veldk. OLIVIER 'n gesiene en vermoende man en hy was alombemind. http://home.intekom.com/oli4s/ABO.htm
Note: This article states that his father's name was Jacobus Olivier whereas this profile states otherwise, please review and clarify as soon as possible.
1859 |
July 1859
|
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
|
|
August 16, 1859
|
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
|
||
1884 |
October 7, 1884
|
||
1888 |
August 14, 1888
|
||
1890 |
July 3, 1890
|
Olivierspruit, Heilbron, Northern Free State, Free State, South Africa
|
|
1899 |
February 9, 1899
|
||
1941 |
September 30, 1941
Age 82
|
Heilbron, Northern Free State, Free State, South Africa
|
|
???? |
Varkvlei, Heilbron, Free State, South Africa
|