Gert Cornelis Olivier

Is your surname Olivier?

Connect to 5,000+ Olivier profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Gert Cornelis Olivier

Also Known As: "Towers"
Birthdate:
Birthplace: ''Welgevonden'', Oudtshoorn, South Cape DC, Western Cape, South Africa
Death: May 06, 1922 (84)
Oudtshoorn, South Cape DC, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Gerrit Cornelis Olivier; Gerrit Cornelis Olivier; Maria Susanna (Mita) Olivier, d4e10f3 and Maria Susanna Olivier
Husband of Beatrix Aletta Olivier; Beatrix Aletta Olivier, b7c5d4e1; Helen Petronella Olivier and Helena Petronella Olivier
Father of Gerrit Cornelis Olivier; Louis Lategan Olivier; Maria Catharina Susanna Lategan; Johan Stephanus Hendrik Olivier; Gert Andries Albertus Olivier and 25 others
Brother of Elizabeth Helena Maria le Roux; Maria Susanna Gertina Cornelia Fourie; Ockert Johannes (Hansie) Olivier, e8f7; Beatrix Hendrika Philippina Maria le Roux; Anna Margaretha Elizabeth van der Westhuysen and 1 other

Managed by: Private User
Last Updated:

About Gert Cornelis Olivier

Gert koop drie jong volstruise van ene Mostert van Beaufort - hy en sy swaer Mattheus van der Westhuizen vang ook wilde volstruise – en so begin ‘n sprokiesverhaal vir die Oliviers. Met sy dood in 1922 was hy met 5000 volstruise die grootste volstruisboer ter wêreld. In 1872 koop hy ‘n deel van die plaas Armoed en daarna die een plaas na die ander soos die volstruisveer bedryf blom. Hy word die grootste grondbesitter in Oudshoorn, met ook 84 erwe in die dorp en eiendom by Hartenbos en Voorbaai. In 1896 is hy betrokke by die bou van die brug oor die Grobbelaars River: Die Juta Olivier Brug. In 1900 is hy ‘n Parlementslid van Oudtshoorn. (https://www.wikitree.com/wiki/Olivier-1226)

Gert Cornelis bou die bekende Olivier Towers in Wesbank langs die Grobbelaarsrivier – die swierigste van al die volstruispaleise – teen ‘n destydse ongelooflike 25 000 pond. Dit is ontwerp deur Charles Bullock en beslaan 20 vertrekke en meeste boumateriaal word ingevoer uit Europa. Cecil John Rhodes, hoofregter Henry Juta, regters en volksraadslede was gereelde gaste.


DN: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BY-M9VB-G?i=426&...

view all 36

Gert Cornelis Olivier's Timeline

1837
September 9, 1837
''Welgevonden'', Oudtshoorn, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1858
June 24, 1858
Oudtshoorn
1860
1860
1862
March 6, 1862
Oudtshoorn
1865
April 10, 1865
Oudtshoorn
1866
October 1866
Oudtshoorn, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1872
May 23, 1872
Welgevonden, Oudtshoorn
1872
"Welgevonden", Oudtshoorn