Matching family tree profiles for Michiel “Giel” Oberholzer
view all
Immediate Family
-
fiancée
About Michiel “Giel” Oberholzer
Volgens bronne oor sy verloofde, Ria Roux, die "spook van Uniondale" was hy 'n lid van die weermag toe die ongeluk waarin sy omgekom het by die Barandas-afdraai buite Uniondale, plaasgevind het
Hy is in 1969 met 'n ander vrou getroud maar toe is hy ook in 'n motorongeluk oorlede. Dit was in 1983 (bron hieronder) of 1984 volgens die profielskepper.
Benaderde geboortejaarreeks is in ooreenstemming met die van sy verloofde gebring.
"Giel" is waarskynlik 'n informele naam. Daar is na "Magiel" en "Machiel" op FamilySearch en Idenitynumber.org gesoek maar geskikte kandidate is nie gevind nie.
https://af-za.facebook.com/116745635032980/photos/die-dekade-oue-le...
view all
Michiel “Giel” Oberholzer's Timeline
1945 |
1945
|
Uniondale, Cape Colony, South Africa
|
|
1984 |
1984
Age 39
|
South Africa
|
|
???? |
South Africa
|